Lys van IOK-landkodes - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die vlag van die internasionale Olimpiese beweging.
Die
Internasionale Olimpiese Komitee
IOK
) gebruik 'n
landkode
, wat 'n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in die
Olimpiese Spele
deelneem, te identifiseer. Elke kode identifiseer 'n
Nasionale Olimpiese Komitee
maar daar is kodes wat in vroeëre Spele vir ander doeleindes gebruik is, soos vir spanne wat saamgestel is van atlete van verskillende lande, of atlete wat nie formeel namens enige land deelneem nie.
Verskeie kodes wat die IOK gebruik verskil van die standaard
ISO 3166-1 alfa-3
kodes. Ander sportorganisasies soos
FIFA
of die
Gemenebesspele
, gebruik soortgelyke kodes om na die verskillende spanne te verwys.
Geskiedenis
wysig
wysig bron
Die
Winterspele van 1956
en die
Somerspele van 1960
was die eerste Spele wat die
Voorletters van Lande
gebruik het om na elke NOK te verwys in die gepubliseerde amptelike verslae.
Die kodes wat egter in die volgende paar Spele gebruik is was gewoonlik gebaseer op die taal van die gasheerland (bv. GIA vir
Japan
by die
Winterspele van 1956
en die
Somerspele van 1960
van
Giaponne
in Italiaans) of is gebaseer op die Franse naam vir die land/NOK (bv. COR vir
Suid-Korea
van
Corée
in Frans). By die
Winterspele van 1972
is die meeste kodes gestandaardiseer, maar verskeie het intussen verander. Die ontbinding van die
Sowjetunie
, die opsplitsing van
Joegoslawië
, die ontbinding van
Tsjeggoslowakye
, die
Duitse hereniging
en verskeie ander gevalle van geografiese hernoeming het gelei tot 'n verandering van kodes.
Benewens hierdie lys van oor die 200 NOKs vereis die deelnemende komitees van die
Paralimpiese Spele
gestandardiseerde IOK-kodes. Onlangse voorbeelde hiervan sluit
Macau
en die
Färoër-eilande
in, wat onderskeidelik gekodeer is as MAR en FRO.
Huidige NOKs
wysig
wysig bron
Daar is tans 205 NOKs binne die Olimpiese beweging. Die volgende tabelle dui die verskillende kode vir elke NOK aan en enige verskillende kodes wat in vorige Spele gebruik is, soos in die amptelike verslae van daardie Spele. Sommige van die kodes wat in die verlede gebruik is word in die daaropvolgende afdelings verduidelik. Kodes wat slegs vir die
Olimpiese Somerspele
en
Olimpiese Winterspele
in 'n spesifieke jaar gebruik is word deur 'n "S" en 'n "W" afsonderlik aangedui.
Inhoud:
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
AFG
Afghanistan
AHO
Nederlands-Antille
ATO (1960), NAN (1964)
ALB
Albanië
ALG
Algerië
AGR (1964), AGL (1968 S)
AND
Andorra
ANG
Angola
ANT
Antigua en Barbuda
ARG
Argentinië
ARM
Armenië
ARU
Aruba
ASA
Amerikaans-Samoa
AUS
Australië
AUT
Oostenryk
AZE
Azerbeidjan
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
BAH
Bahamas
BAN
Bangladesj
BAR
Barbados
BAD (1964)
BDI
Burundi
BEL
België
BEN
Benin
DAY (1964), DAH (1968–1976)
BER
Bermuda
BHU
Bhoetan
BIH
Bosnië-Herzegowina
BSH (1992 S)
BIZ
Belize
HBR (1968–1972)
BLR
Belo-Rusland
BOL
Bolivia
BOT
Botswana
BRA
Brasilië
BRN
Bahrein
BRU
Broenei
BUL
Bulgarye
BUR
Burkina Faso
VOL (1972–1984)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
CAF
Sentraal-Afrikaanse Republiek
AFC (1968)
CAM
Kambodja
CAB (1964), KHM (1972–1976)
CAN
Kanada
CAY
Kaaimanseilande
CGO
Kongo
CHA
Tsjad
CHD (1964)
CHI
Chili
CIL (1956 W, 1960 S)
CHN
Volksrepubliek China
CIV
Ivoorkus
IVC (1964), CML (1968)
CMR
Kameroen
COD
DRK
COK (1968), ZAI (1972–1996)
COK
Cookeilande
COL
Colombia
COM
Comore
CPV
Kaap Verde
CRC
Costa Rica
COS (1964), CTC (1984 W)
CRO
Kroasië
CUB
Kuba
CYP
Ciprus
CZE
Tsjeggië
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
DEN
Denemarke
DAN (1960 S, 1968 W), DIN (1968 S)
DJI
Djiboeti
DMA
Dominika
DOM
Dominikaanse Republiek
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
ECU
Ecuador
EGY
Egipte
RAU (1960, 1968), UAR (1964)
ERI
Eritrea
ESA
El Salvador
SAL (1964–1976)
ESP
Spanje
SPA (1956–1964, 1968 W)
EST
Estland
ETH
Ethiopië
ETI (1960, 1968)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
FIJ
Fidji
FIG (1960)
FIN
Finland
FRA
Frankryk
FSM
Mikronesië
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
GAB
Gaboen
GAM
Gambië
GBR
Verenigde Koninkryk
GRB (1956 W–1960), GBI (1964)
GBS
Guinee-Bissau
GEO
Georgië
GEQ
Equatorial Guinee
GER
Duitsland
ALL (1968 W), ALE (1968 S), FRG (1980–1988)
GHA
Ghana
GRE
Griekeland
GRN
Grenada
GUA
Guatemala
GUT (1964)
GUI
Guinee
GUM
Guam
GUY
Guyana
GUA (1960), GUI (1964)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
HAI
Haïti
HKG
Hongkong
HOK (1960–1968)
HON
Honduras
HUN
Hongarye
UNG (1956 W, 1960 S)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
INA
Indonesië
INS (1960)
IND
Indië
IRI
Iran
IRN (1956–1988), IRA (1968 W)
IRL
Ierland
IRQ
Irak
IRK (1960, 1968)
ISL
Ysland
ICE (1960 W, 1964 S)
ISR
Israel
ISV
Amerikaanse Maagde-eilande
ITA
Italië
IVB
Brits-Maagde-eilande
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
JAM
Jamaika
JOR
Jordanië
JPN
Japan
GIA (1956 W, 1960 S), JAP (1960 W)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
KAZ
Kazakstan
KEN
Kenia
KGZ
Kirgisië
KIR
Kiribati
KOR
Suid-Korea
COR (1956 W, 1960 S, 1968 S, 1972 S)
KSA
Saoedi-Arabië
ARS (1968–1976), SAU (1980–1984)
KUW
Koeweit
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
LAO
Laos
LAT
Letland
LBA
Libië
LYA (1964), LBY (1968 W)
LBR
Liberië
LCA
Sint Lucia
LES
Lesotho
LIB
Libanon
LEB (1960 W, 1964 S)
LIE
Liechtenstein
LIC (1956 W, 1964 S, 1968 W)
LTU
Litaue
LIT (1992 W)
LUX
Luxemburg
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
MAD
Madagaskar
MAG (1964)
MAR
Marokko
MRC (1964)
MAS
Maleisië
MAL (1964–1988)
MAW
Malawi
MDA
Moldawië
MLD (1994)
MDV
Maldive-eilande
MEX
Meksiko
MGL
Mongolië
MON (1968 W)
MHL
Marshalleilande
MKD
Noord-Masedonië
MLI
Mali
MLT
Malta
MAT (1960–1964)
MNE
Montenegro
MON
Monaco
MOZ
Mosambiek
MRI
Mauritius
MTN
Mauritanië
MYA
Mianmar
BIR (1960, 1968–1988), BUR (1964)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
NAM
Namibië
NCA
Nicaragua
NCG (1964), NIC (1968)
NED
Nederland
OLA (1956 W), NET (1960 W), PBA (1960 S), NLD (1964 S), HOL (1968–1988)
NEP
Nepal
NGR
Nigerië
NGA (1964)
NIG
Niger
NGR (1964)
NOR
Noorweë
NRU
Nauru
NZL
Nieu-Seeland
NZE (1960, 1968 W)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
OMA
Oman
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
PAK
Pakistan
PAN
Panama
PAR
Paraguay
PER
Peru
PHI
Filippyne
FIL (1960, 1968)
PLE
Palestynse gebiede
PLW
Palau
PNG
Papua New Guinee
NGY (1976–1980), NGU (1984–1988)
POL
Pole
POR
Portugal
PRK
Noord-Korea
NKO (1964 S, 1968 W), CDN (1968)
PUR
Puerto Rico
PRI (1960), PRO (1968)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
QAT
Katar
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
ROU
Roemenië
ROM (1956–1960, 1972–2006), RUM (1964–1968)
RSA
Suid-Afrika
SAF (1960–1972)
RUS
Rusland
RWA
Rwanda
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
SAM
Samoa
SEN
Senegal
SGL (1964)
SEY
Seychelle-eilande
SIN
Singapoer
SKN
Sint Kitts en Nevis
SLE
Sierra Leone
SLA (1968)
SLO
Slowenië
SMR
San Marino
SMA (1960–1964)
SOL
Solomoneilande
SOM
Somalië
SRB
Serwië
SRI
Sri Lanka
CEY (1960–1972)
STP
Sao Tomé en Principe
SUD
Soedan
SUI
Switserland
SVI (1956 W, 1960 S), SWI (1960 W, 1964 S)
RSA
Suid-Afrika
SAF (1960–1972)
SUR
Suriname
SVK
Slowakye
SWE
Swede
SVE (1956 W, 1960 S), SUE (1968 S)
SWZ
eSwatini
SYR
Sirië
RAU (1960), SIR (1968)
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
TAN
Tanzanië
TGA
Tonga
TON (1984)
THA
Thailand
TAI (1960, 1968)
TJK
Tadjikistan
TKM
Turkmenistan
TLS
Oos-Timor
TOG
Togo
TPE
Chinese Taipei
(Taiwan)
RCF (1960), TWN (1964–1968), ROC (1972–1976)
TRI
Trinidad en Tobago
TRT (1964–1968)
TUN
Tunisië
TUR
Turkye
TUV
Tuvalu
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
UAE
Verenigde Arabiese Emirate
UGA
Uganda
UKR
Oekraïne
URU
Uruguay
URG (1968)
USA
VSA
SUA (1960 S), EUA (1968 S)
UZB
Oesbekistan
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
VAN
Vanuatu
VEN
Venezuela
VIE
Viëtnam
VET (1964), VNM (1968–1976)
VIN
Sint Vincent en die Grenadines
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
YEM
Jemen
wysig
wysig bron
Kode
Verw
Nasie (NOC)
Ander kodes gebruik
ZAM
Zambië
NRH (1964)
ZIM
Zimbabwe
RHO (1960–1972)
Historiese NOKs en spanne
wysig
wysig bron
Kodes wat steeds in gebruik is
wysig
wysig bron
Twaalf historiese NOKs of spanne het kodes wat steeds gebruik word in die IOK se uitslae-databasis
om na medaljewenners van hierdie spanne te verwys
Kode
Nasie/Span
Ander kodes gebruik
AHO
Nederlands-Antille
ANZ
Australasië
BOH
Bohemië
BWI
Brits-Wes-Indië
ANT (1960, 1968), WID (1964)
EUA
Verenigde Duitse span
GER (1956–1964)
EUN
Verenigde Span
FRG
Federale Republiek van Duitsland
ALL (1968 W), ALE (1968 S), GER (1972–1976)
GDR
Duitse Demokratiese Republiek
ADE (1968)
SCG
Serwië en Montenegro
YUG (1996 S-2002 W)
TCH
Tsjeggoslowakye
CSL (1956 W), CZE (1960 W), CSV (1960 S), CZS (1964 S), CHE (1968 S)
URS
Sowjetunie
SOV (1968 W)
YUG
Joegoslawië
JUG (1956–1960, 1968 W), YUS (1964 S)
ZZX
Gemengde spanne
Uitgediende kodes
wysig
wysig bron
Kode
Nasie (NOC)
Jare
Notas
BIR
Burma
1948–1988
Nou
Mianmar
(MYA)
CEY
Ceylon
1948–1972
Nou
Sri Lanka
(SRI)
DAH
Dahomey
1964–1976
Nou
Benin
(BEN)
HBR
Brits-Honduras
1968–1972
Nou
Belize
(BIZ)
KHM
Khmer Republiek
1972–1976
Nou
Kambodja
(CAM)
MAL
Federasie van Maleie
1956–1960
Het onafhanklik deelgeneem voor die totstandkoming van
Maleisië
in 1963.
Nou
Maleisië
(MAS)
Noord-Borneo
1956
NRH
Noord-Rhodesië
1964
Nou
Zambië
(ZAM)
RAU
Verenigde Arabiese Republiek
1960
Nou
Egipte
(EGY)
en
Sirië
(SYR)
RHO
Rhodesië
1960–1972
Nou
Zimbabwe
(ZIM)
ROC
Republiek China
1932–1976
Nou
Chinese Taipei
(TPE)
SAA
Saarland
1952
Het onafhanklik deelgeneem voor die aansluiting by
Wes-Duitsland
in 1957.
UAR
Verenigde Arabiese Republiek
1964
Nou
Egipte
(EGY)
VOL
Bo-Volta
1972–1984
Nou
Burkina Faso
(BUR)
YAR
Noord-Jemen
1984–1988
Het onafhanklik deelgeneem voor die Jemenitiese vereniging in 1990.
Nou
Jemen
(YEM)
YMD
Suid-Jemen
1988
ZAI
[[Lêer:{{{vlag alias-1965}}}|22x20px|border|Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo|link=Demokratiese Republiek die Kongo]]
Zaïre
1972–1996
Nou
Demokratiese Republiek van die Kongo
(COD)
Brits-Guyana
1948–1964
Nou
Guyana
(GUY)
Goudkus
1952
Nou
Ghana
(GHA)
Twee ander vername veranderings het plaasgevind, albei weens 'n verandering van die land se benaming deur die IOK:
HOL
is verander na
NED
vir
Nederland
vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benaming van
Holland
IRN
is verander na
IRI
vir
Iran
vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benoeming na die
Islamitiese Republiek van Iran
Spesiale kodes
wysig
wysig bron
ANZ
word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis
om die span van
Australasië
te identifiseer wat 'n saamgestelde span van
Australië
en
Nieu-Seeland
is wat in 1908 en 1912 aan die Spele deelgeneem het. Teen 1920 het die lande apart deelgeneem.
EUA
word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis
om die
Gemeenskaplike span van Duitsland
te identifiseer wat 'n span voorstel wat gesamentlik namens
Oos-Duitsland
en
Wes-Duitsland
tussen die Spele van 1956–1964 deelgeneem het. Die span het in die amptelike verslae slegs as
Duitsland
bekend gestaan vir daardie ses Spele.
EUN
is gebruik in 1992 (beide Somer- en Winterspele) vir die saamgestelde span, wat bestaan het uit atlete van meeste van die voormalige republieke van die Sowjetunie. Slegs die Baltiese state was in staat om as onafhanklike spanne deel te neem; die ander twaalf nasies het vir die eerste keer in 1994 en/of 1996 onafhanklik deelgeneem.
IOP
is gebruik vir
Onafhanklike Olimpiese Deelnemers
in 1992. Die kode is toegewys aan atlete van
Joegoslawië
wie nie as 'n span kon deelneem nie weens sanksies van die
Verenigde Nasies
IOA
is gebruik vir
Individuele Olimpiese Atlete
in 2000, 'n toewysing wat gebruik is vir atlete van
Oos-Timor
voor die totstandkoming van sy NOK. In 2012 is IOA weer gebruik tydens die Olimpiese Spele. Hierdie keer het dit gestaan vir
Onafhanklike Olimpiese Atlete
en is dit gebruik deur atlete van die voormalige
Nederlands-Antille
en ’n hardloper van
Suid-Soedan
. Die NEderlands-Antille se Olimpiese Komitee is die vorige jaar van die IOK onttrek en Suid-Soedan het nog nie ’n Olimpiese Komitee in plek gehad nie.
IOC
is gebruik as die kode vir
Atlete van Koeweit
tydens die 2010 Asiatiese Spele omdat die lidmaatskap van Koeweit se Olimpiese Komitee opgeskort is.
ZZX
is gebruik om medaljes te identifiseer wat deur gemengde spanne gewen is (dit is 'n span van atlete van verskillende lande, soos die vereniging van
Frankryk
en
Groot Brittanje
) soos gereeld gebeur het in die Spele van 1896, 1900 en 1904.
Verwysings
wysig
wysig bron
Mallon, Bill (2004).
"IOC and OCOG Abbreviations for NOCs"
(PDF)
Journal of Olympic History
12
(2):
25–
28. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
(PDF)
op 8 Augustus 2010
. Besoek op
8 Februarie
2008
{{
cite journal
}}
Onbekende parameter
coauthors=
geïgnoreer (
hulp
Onbekende parameter
month=
geïgnoreer (
hulp
Faroe Islands
Geargiveer
15 Oktober 2008 op
Wayback Machine
Macau, China
Geargiveer
15 Oktober 2008 op
Wayback Machine
Amptelike naam vir die Republiek van Sjina vir die Olimpiese kompetisie
"Olympic Medal Winners"
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 26 September 2009
. Besoek op
8 Februarie
2008
VII Olympic Winter Games Cortina d'Ampezzo 1956 Official Report
(PDF)
. Rome: Società Grafica Romana. p.
70
. Besoek op
31 Januarie
2008
(ed.) Robert Rubin.
VIII Olympic Winter Games Squaw Valley California 1960 Final Report
(PDF)
. California Olympic Commission. p.
92
. Besoek op
31 Januarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) Giacomini, Romolo (1963).
The Games of the XVII Olympiad Rome 1960, The Official Report of the Organizing Committee, Volume 2
(PDF)
. Rome: Carlo Colombo. p.
56
. Besoek op
4 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
Onbekende parameter
month=
geïgnoreer (
hulp
The Official Report of the Games of the XVIII Olympiad, Tokyo 1964, Volume II
(PDF)
. Tokyo: The Organizing Committee for the Games of the XVIII Olympiad. 1966. p.
. Besoek op
4 Februarie
2008
{{
cite book
}}
Onbekende parameter
month=
geïgnoreer (
hulp
th
Winter Olympic Games Official Report
(PDF)
. Comité d'Organisation des xèmes Jeux Olympiques d'Hiver de Grenoble. 1969. p.
401
. Besoek op
31 Januarie
2008
(ed.) Trueblood, Beatrice (1969).
The Official Report of the Organizing Committee of the Games of the XIX Olympiad Mexico 1968, Volume 3: The Games
(PDF)
. Organizing Committee of the Games of the XIX Olympiad. pp.
16–
17
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
The Official Report of XIth Winter Olympic Games, Sapporo 1972
(PDF)
. The Organizing Committee for the Sapporo Olympic Winter Games. 1973. pp.
434–
455
. Besoek op
31 Januarie
2008
(ed.) Kunze, Herbert (1974).
The official report of the Organizing Committee for the Games of the XXth Olympiad Munich 1972, Volume 3 The competitions
(PDF)
. Munich: proSport. p.
14
. Besoek op
4 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) Bertl Neumann.
XII.Olympische Winterspiele Innsbruck 1976 Final Report
(PDF)
. Organizing Committee for the XIIth Winter Olympic Games 1976 at Innsbruck. p.
163
. Besoek op
31 Januarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) Chantigny, Louis (1978).
Games of the XXI Olympiad Montréal 1976 Official Report, Volume III Results
(PDF)
. Montreal: COJO 76. p.
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) I. T. Novikov (1981).
Games of the XXII Olympiad Moscow 1980, Volume 3 Participants and Results
(PDF)
. Moscow: Fizkultura i Sport. pp.
9–
10
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
Official Report of the Organising Committee of the XlVth Winter Olympic Games 1984 at Sarajevo
(PDF)
. Sarajevo: Oslobodenje. 1984. pp.
89–
90
. Besoek op
31 Januarie
2008
(ed.) Perelman, Richard B. (1985).
Official Report of the Games of the XXIIIrd Olympiad Los Angeles 1984, Volume 2 Competition Summary and Results
(PDF)
. Los Angeles Olympic Organizing Committee. p.
202.
ISBN
0-9614512-0-3
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) Rodney Chapman (1988).
XV Olympic Winter Games Official Report
(PDF)
. Calgary Olympic Development Association. pp.
621–
645.
ISBN
0-921060-26-2
. Besoek op
31 Januarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) Lee Kyong-hee (1989).
Games of the XXIVth Olympiad Seoul 1988 Official Report, Volume 2: Competition Summary and Results
(PDF)
. Seoul Olympic Organizing Committee. pp.
150–
161
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
Onbekende parameter
month=
geïgnoreer (
hulp
(ed.) Claudie Blanc, Jean-Marc Eysseric (1992). "Results".
Official Report of the XVI Winter Olympic Games of Albertville and Savoie
(PDF)
. Albertville, France: Comité d'organisation des XVIes Jeux olympiques d'hiver d'Albertville et de la Savoie. p.
3.
ISBN
2-9507109-0-5
. Besoek op
31 Januarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) Cuyàs, Romà (1992).
Official Report of the Games of the XXV Olympiad Barcelona 1992, Volume IV The Games
(PDF)
. COOB'92. pp.
396–
397.
ISBN
84-7868-097-7
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
"Volume IV".
Official Report of the XVII Olympic Winter Games
(PDF)
. 1994. p.
63
. Besoek op
31 Januarie
2008
(ed.) Watkins, Ginger T. (1997).
The Official Report of the Centennial Olympic Games, Volume III The Competition Results
(PDF)
. Atlanta: Peachtree Publishers. pp.
viii–
ix.
ISBN
1-56145-150-9
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
(ed.) Shinano Mainichi Shimbun (1998). "Volume Three Competition Results and Participants".
The XVIII Olympic Winter Games Official Report
(PDF)
. The Organizing Committee for the XVIII Olympic Winter Games, Nagano 1998. p.
12.
ISBN
4-7840-9827-5
. Besoek op
31 Januarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
Sydney Organising Committee for the Olympic Games. (2001). "National Olympic Committees".
Official Report of the XXVII Olympiad, Volume Three: Results
(PDF)
. Sydney Organising Committee for the Olympic Games. pp.
1–
5.
ISBN
0-9579616-1-8
. Besoek op
5 Februarie
2008
"List of National Olympic Committees Participating in the XIX Olympic Winter Games in Salt Lake City"
(PDF)
. International Olympic Committee. 30 Januarie 2002. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
(PDF)
op 26 Februarie 2008
. Besoek op
7 Februarie
2008
(ed.) Skarveli, Efharis; Zervos, Isabel (2005).
Official Report of the XXVIII Olympiad, Volume Two: The Games
(PDF)
. Athens 2004 Organising Committee for the Olympic Games. pp.
528–
529.
ISBN
960-88101-7-5
. Besoek op
5 Februarie
2008
{{
cite book
}}
author=
has generic name (
hulp
Onbekende parameter
month=
geïgnoreer (
hulp
AS1-onderhoud: meer as een naam (
link
Ontsluit van "
Kategorieë
Lyste
Olimpiese Spele
Versteekte kategorieë:
AS1-foute: onbekende parameter
AS1-bronne in Engels (en)
AS1-foute: generiese naam
AS1-onderhoud: meer as een naam
Lys van IOK-landkodes
Nuwe onderwerp