Nobelprys vir Vrede - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nobelprys vir Vrede
Die Sweedse chemikus
Alfred Nobel
, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het.
Toegeken
vir
Uitstaande bydraes vir die mensdom in vrede
Borg
Noorweegse Nobelkomitee namens die boedel van Alfred Nobel
Land
Noorweë
Datum
10 Desember
Eerste toekenning
10 Desember 1901
1901-12-10
(124
jaar
oud)
Webtuiste
nobelprize.org
Die
Nobelprys vir Vrede
Noors
en
Sweeds
Nobels fredspris
) is een van vyf
Nobelpryse
wat nagelaat is deur die
Sweedse
nyweraar en uitvinder
Alfred Nobel
. Die pryse vir
chemie
fisika
geneeskunde
en
letterkunde
word jaarliks in
Stockholm
, Swede, toegeken, terwyl die Nobelprys vir Vrede in die
Noorse
hoofstad
Oslo
oorhandig word. Die Noorse Nobelkomitee word deur die
Noorse parlement
gekies, wat weer die pryswenner(s) kies.
Die Noorweegse Nobelkomitee in Oslo
Die Wenners van die Nobelprys vir Vrede in 1994 in
Oslo
(van links na regs):
PLO
-voorsitter
Jasser Arafat
Israel
se minister van buitelandse sake
Shimon Peres
en Israel se eerste minister
Yitzhak Rabin
Ten tye van Nobel se dood was Swede en Noorweë in 'n posisie onderling waar die Sweedse parlement slegs verantwoordelik was vir buitelandse sake en Sweedse binnelandse sake, en die Noorse parlement slegs vir Noorse binnelandse sake. Nobel het dus stipuleer dat die Vredesprys deur Noorweë toegeken moes word, aangesien hy gevrees het dat die verkiesingsproses negatief beïnvloed sou kon word deur 'n buitelandse moondheid. Volgens sy testament behoort die prys toegeken te word aan diegene "wat die beste of die meeste werk gedoen het vir die bevordering van broederskap tussen nasies én vir die totnietmaking of vermindering van weermagte én vir die ophou en bevordering van vredeskongresse".
Anders as met die ander Nobelpryse kan die Vredesprys toegeken word aan 'n persoon of instansie wat te midde van die oplos van 'n konflik is en is dit nie nodig dat die konflik reeds opgelos moet wees nie. As gevolg daarvan lyk sommige van die toekennings vandag ietwat verdag, omdat die pogings nie blywende vrugte afgewerp het nie. Voorbeelde hiervan is die toekennings gegee aan
Theodore Roosevelt
Lê Đức Thọ
en
Henry Kissinger
; Lê Đức Thọ het die Nobelprys vir Vrede geweier omdat daar nie vrede in
Viëtnam
was nie. Hy is die enigste persoon ooit wat die Nobelprys vir Vrede verwerp het.
Voorts word die komitee ook voortdurend deur regse groepe gekritiseer omdat dit skyn dat hulle bevooroordeeld is ten gunste van pro-linkse bewegings. Die prys wat toegeken is aan
Jasser Arafat
dien as brandstof vir hul argument, aangesien hulle hom beskou het as 'n ondersteuner van
terrorisme
Aung San Suu Kyi
, wenner van die Nobelprys vir Vrede in 1991, is later vir haar stilte wyd gekritiseer toe honderdduisende inheemse
Islamitiese
Rohingia
in 2017 deur die Mianmarese owerhede en weermag uit hul gebiede verdryf is en na
Bangladesj
moes vlug.
Abiy Ahmed
, wat die Nobelprys vir Vrede in 2019 ontvang het, is hewig vir die oorlogvoering in die Noord-Ethiopiese
Tigray-streek
gekritiseer en van etniese suiwering beskuldig.
Die Noorweegse Nobelkomitee namens die boedel van Alfred Nobel kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan,
met die Nobelprys vir Vrede tradisioneel vyfde en op 'n Vrydag. Die prys word sedert 1990 jaarliks in
Oslo
, Noorweë, se stadsaal toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot en met 2025 is die prys aan altesaam 112 individue en 31 organisasies toegeken.
Nog 19 vroue het dit gekry, meer as enige ander Nobelprys.
Die 2025-Nobelprys vir Vrede is toegeken aan die
Venezolaanse
menseregteaktivis
María Corina Machado
"vir haar onvermoeide werk ter bevordering van demokratiese regte vir die mense van Venezuela en vir haar stryd om 'n regverdige en vreedsame oorgang van diktatorskap na demokrasie te bewerkstellig".
Die pryse, wat 'n bedrag geld (
SEK
miljoen, omtrent
VSA
$1
miljoen per pryskategorie, wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word),
'n goue medalje en 'n diploma insluit, word op 10 Desember, die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896, tydens 'n seremonie deur die Noorse koning, tans
Harald V van Noorweë
, in die Oslose stadsaal uitgedeel.
Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Vrede vanaf 1901 tot op hede.
1900's
1910's
1920's
1930's
1940's
1950's
1960's
1970's
1980's
1990's
2000's
2010's
2020's
1900's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1900's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1901
10
Henry Dunant
Switserland
"vir sy rol in die stigting van die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis"
11
Frédéric Passy
Frankryk
"[vir] een van die hoofstigterslede van die Interparlementêre Unie en ook die hooforganiseerder van die eerste Universele Vredeskongres te wees"
11
1902
12
Élie Ducommun
Switserland
"[vir sy rol as] die eerste ere-sekretaris van die Internasionale Vredeskantoor"
11
Charles Albert Gobat
"[vir sy rol as die] eerste sekretaris-generaal van die Interparlementêre Unie"
11
1903
13
Randal Cremer
Verenigde Koninkryk
"[vir sy rol as] die 'eerste vader' van die Interparlementêre Unie"
11
1904
14
Institut de Droit International
België
"vir sy pogings as 'n nieamptelike liggaam om die algemene beginsels van die wetenskap van die internasionale reg te formuleer"
11
1905
15
Bertha von Suttner
Oostenryk-Hongarye
"vir die skryf van
Lay Down Your Arms
en by te dra tot die skepping van die prys"
11
1906
16
Theodore Roosevelt
Verenigde State
"[vir] sy suksesvolle bemiddeling om die Russies-Japannese oorlog te beëindig en vir sy belangstelling in arbitrasie, nadat hy die Haagse arbitrasiehof voorsien het met sy heel eerste geval"
11
1907
17
Ernesto Teodoro Moneta
Italië
"[vir sy werk as 'n] sleutelleier van die Italiaanse vredesbeweging"
11
Louis Renault
Frankryk
"[vir sy werk as 'n] voorste Franse internasionale juris en 'n lid van die permanente hof van arbitrasie in Den Haag"
11
1908
18
Klas Pontus Arnoldson
Swede
"[vir sy werk as] stigter van die Sweedse Vredes- en Arbitrasieliga"
11
Fredrik Bajer
Denemarke
"[vir synde] die voorste vredesvoorsitter in
Skandinawië
, wat werk in die Interparlementêre Unie kombineer het met die eerste president van die Internasionale Vredeskantoor"
11
1909
19
Auguste Beernaert
België
"[om 'n] verteenwoordiger te wees vir die twee Haagse konferensies en 'n leidende figuur in die Interparlementêre Unie"
11
Paul-Henri-Benjamin d'Estournelles de Constant
Frankryk
"[vir] gekombineerde diplomatieke werk ten doeleinde vir 'n Frans-Duitse en 'n Frans-Britse begrip met 'n vooraanstaande loopbaan in internasionale arbitrasie"
11
1910's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1910's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1910
20
International Peace Bureau
Switserland
"[om te handel] as 'n skakel tussen die vredesgemeenskappe van die verskillende lande"
11
1911
21
Tobias Asser
Nederland
"[om 'n lid] te wees van die Hof van Arbitrasie sowel as die inisieerder van die Konferensies oor Internasionale Privaatreg"
11
Alfred Hermann Fried
Oostenryk-Hongarye
"[vir sy werk as] stigter van die Duitse Vredesvereniging"
11
1912
22
Elihu Root
Verenigde State
"vir sy sterk belangstelling in internasionale arbitrasie en vir sy plan vir 'n wêreldhof"
11
1913
23
Henri La Fontaine
België
"[vir sy werk as] hoof van die Internasionale Vredeskantoor"
11
1917
24
Internasionale Komitee van die Rooi Kruis
Switserland
"vir die uitvoering van die geweldige taak om die regte van die vele krygsgevangenes aan alle kante van die
Eerste Wêreldoorlog
te beskerm, insluitend hul reg om kontak met hul gesinne te vestig"
11
1919
25
Woodrow Wilson
Verenigde State
"vir sy belangrike rol in die stigting van die
Volkebond
11
1920's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1920's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1920
26
Léon Bourgeois
Frankryk
"[vir sy deelname] aan beide die Haagse konferensies van 1899 en 1907 "en vir sy werk na" wat die
bond
tot so 'n mate geword het dat hy dikwels sy "geestelike vader" genoem word"
11
1921
27
Hjalmar Branting
Swede
"vir sy werk in die
Volkebond
11
Christian Lange
Noorweë
"[vir sy werk as] die eerste sekretaris van die Noorse Nobelkomitee" en "die sekretaris-generaal van die Interparlementêre Unie"
11
1922
28
Fridtjof Nansen
"[vir] sy werk in die ondersteuning van die miljoene in Rusland wat sukkel teen hongersnood" en "sy werk vir die vlugtelinge van
Klein-Asië
en
Thrakië
11
1925
29
Austen Chamberlain
Verenigde Koninkryk
"vir sy werk aan die Locarno-verdrae"
11
Charles G. Dawes
Verenigde State
"[vir sy werk] aan die Dawes-plan vir Duitse herstelwerk wat gesien is as die ekonomiese grondslag van die Locarno-verdrag van 1925"
11
1926
30
Aristide Briand
Frankryk
"vir hul werk aan die Locarno-verdrae"
11
Gustav Stresemann
Republiek van Weimar
1927
31
Ferdinand Buisson
Frankryk
"[vir] bydraes tot die Frans-Duitse bevolkingsversoening"
11
Ludwig Quidde
Republiek van Weimar
1929
32
Frank B. Kellogg
Verenigde State
"vir die Kellogg-Briand-verdrag, wie se ondertekenaars ingestem het om alle konflikte met vreedsame middele te vestig en die oorlog as 'n instrument van nasionale beleid te verwerp"
11
1930's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1930's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1930
33
Nathan Söderblom
Swede
"vir sy pogings om die kerke nie net in die werk van ekumeniese eenheid te betrek nie, maar ook vir wêreldvrede"
11
1931
34
Jane Addams
Verenigde State
"vir haar maatskaplike hervormingswerk" en "leiding van die Vroue se Internasionale Liga vir Vrede en Vryheid"
11
Nicholas Murray Butler
"vir sy bevordering van die Briand-Kellogg-verdrag" en vir sy werk as die "leier van die meer vestigingsgerigte deel van die Amerikaanse vredesbeweging"
11
1933
35
Norman Angell
Verenigde Koninkryk
"vir die skryfwerk aan
The Great Illusion
en vir 'n "ondersteuner van die
Volkebond
, sowel as 'n invloedryke publisiteit [en] opvoeder vir vrede in die algemeen te wees"
11
1934
36
Arthur Henderson
"vir sy werk by die
bond
, veral sy pogings van ontwapening"
11
1935
37
Carl von Ossietzky
Nazi-Duitsland
"[vir sy] stryd teen Duitsland se herwapening"
11
1936
38
Carlos Saavedra Lamas
Argentinië
"vir sy bemiddeling van 'n einde aan die
Chaco-oorlog
tussen
Paraguay
en
Bolivië
11
1937
39
Robert Cecil
Verenigde Koninkryk
"vir sy werk by die
Volkebond
11
1938
40
Nansen se Internasionale Kantoor vir Vlugtelinge
Volkebond
"vir sy werk om vlugtelinge te help"
11
1940's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1940's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1944
41
Internasionale Komitee van die Rooi Kruis
Switserland
"vir die groot werk wat dit tydens die
Tweede Wêreldoorlog
vir die mensdom gedoen het"
11
1945
42
Cordell Hull
Verenigde State
"vir sy stryd teen isolasie in die huis, sy pogings om 'n vredesblok van state op die Amerikaanse vasteland te skep en sy werk vir die
Verenigde Nasies
11
1946
43
Emily Greene Balch
"voorheen professor in geskiedenis en sosiologie; internasionale erepresident, Vroue se Internasionale Liga vir Vrede en Vryheid"
11
John Mott
"voorsitter, Internasionale Sendingraad; president,
World Alliance of Young Men's Christian Associations
11
1947
44
Quaker Peace and Social Witness
Verenigde Koninkryk
"deernis vir ander en die begeerte om hulle te help"
11
American Friends Service Committee
Verenigde State
1949
45
John Boyd Orr
Verenigde Koninkryk
"dokter; voedingspolitikus; prominente organiseerder en direkteur, algemene
voedsel
- en
landbou
-organisasie; president, Nasionale Vredesraad en Wêreldunie van Vredesorganisasies"
11
1950's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1950's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1950
46
Ralph Bunche
Verenigde State
"professor, Harvard-universiteit Cambridge, MA; direkteur, afdeling van voogdyraad, VN; Waarnemende bemiddelaar in Palestina, 1948"
11
1951
47
Léon Jouhaux
Frankryk
"voorsitter van die Internasionale Komitee van die Europese Raad, adjunkpresident van die Internasionale Konfederasie van Vrye Vakbonde, adjunkpresident van die Wêreldfederasie van Vakbonde, lid van die IAO-raad, afgevaardigde van die Verenigde Nasies"
11
1952
48
Albert Schweitzer
"sending chirurg; stigter van Lambarene (
Republiek Gaboen
)"
11
1953
49
George Marshall
Verenigde State
"algemene president van die Amerikaanse Rooi Kruis; voormalige staatsekretaris vir verdediging; afgevaardigde van die Verenigde Nasies; skepper van die
Marshall-plan
11
1954
50
Office of the United Nations High Commissioner for Refugees
Verenigde Nasies
"'n Internasionale hulporganisasie gestig deur die Verenigde Nasies in 1951"
11
1957
51
Lester B. Pearson
Kanada
"voormalige minister van buitelandse sake van Kanada; voormalige president van die sewende sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies"; "vir sy rol om die Suez-konflik te beëindig en die
Midde-Oosterse
vraag deur die Verenigde Nasies te probeer oplos"
11
1958
52
Dominique Pire
België
"vader in die Dominikaanse Orde; leier van die verligtingsorganisasie vir vlugtelinge
L'Europe du Coeur au Service du Monde
11
1959
53
Philip Noel-Baker
Verenigde Koninkryk
"lid van die parlement; lewenslange vurige werker vir internasionale vrede en samewerking"
11
1960's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1960's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1960
54
Albert Luthuli
Suid-Afrika
"President van die
African National Congress
"; "was in die baie voorpunt van die stryd teen
apartheid
in Suid-Afrika"
11
1961
55
Dag Hammarskjöld
Swede
"sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies"; toegeken "vir die bevordering van die organisasie"
11
1962
56
Linus Pauling
Verenigde State
"vir sy veldtog teen die toetsing van
kernwapens
11
1963
57
Internasionale Komitee van die Rooi Kruis
Switserland
"vir hul werk in die beskerming van menseregte in die 100 jaar se bestaan van die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis"
11
Internasionale Federasie van Rooi Kruis en Rooi Halfmaan-genootskappe
1964
58
Martin Luther King jr.
Verenigde State
Kampvegter vir
burgerregte
; eerste persoon in die
Westerse wêreld
wat ons gewys het dat 'n stryd sonder geweld gevoer kan word"; King het sy tyd spandeer in verskeie gebiede van die burgerregtebeweging; van gelyke opvoeding tot ekonomiese ontkenning van minderhede. King het ook die Mars op Washington georganiseer, waar hy sy beroemde
I Have a Dream
-toespraak gelewer het.
11
1965
59
UNICEF
Verenigde Nasies
"'n Internasionale hulporganisasie"
11
1968
60
René Cassin
Frankryk
"Voorsitter van die Europese Hof vir Menseregte"
11
1969
61
Internasionale Arbeidsorganisasie
Verenigde Nasies
11
1970's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1970's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1970
62
Norman Borlaug
Verenigde State
"Internasionale Mielie- en Koringverbeteringsentrum"; "vir sy bydraes tot die '
groen rewolusie
' wat so 'n impak gehad het op
voedselproduksie
veral in
Asië
en
Latyns-Amerika
11
1971
63
Willy Brandt
Wes-Duitsland
"Kanselier van die Bondsrepubliek Duitsland"; "vir Wes-Duitsland se
Ostpolitik
11
1973
64
Henry Kissinger
Verenigde State
"vir die Parys-ooreenkoms van 1973 ten doeleinde van 'n wapenstilstand in die
Viëtnamoorlog
en 'n onttrekking van die
Amerikaanse Gewapende Magte
11
Lê Đức Thọ
(wys die prys van die hand)
Noord-Viëtnam
1974
65
Seán MacBride
Ierland
"President van die Internasionale Vredeskantoor; President van die Kommissie van
Namibië
; vir sy sterk belangstelling in
menseregte
: Die Europese Konvensie vir Menseregte deur die
Raad van Europa
, die bevordering van bevindings en die leiding van
Amnestie Internasionaal
en as sekretaris-generaal van die Internasionale Kommissie van Juriste"
11
Eisaku Satō
Japan
"Erste minister van Japan"; "vir sy afstanddoening van die kernopsie vir Japan en sy pogings om streeksversoening te bevorder"
11
1975
66
Andrei Sacharof
Sowjetunie
"[vir sy] stryd vir
menseregte
, ontwapening en samewerking tussen alle nasies"
11
1976
67
Betty Williams
Verenigde Koninkryk
"stigters van die Vredesbeweging in
Noord-Ierland
(later hernoem tot die Vredesgemeenskap)"
11
Mairead Corrigan
1977
68
Amnestie Internasionaal
"[vir] die beskerming van die menseregte van gewete gevangenes"
11
1978
69
Anwar Sadat
Egipte
"vir die Camp David-ooreenkoms, wat 'n onderhandelde vrede tussen Egipte en Israel tot stand gebring het"
11
Menachem Begin
Israel
1979
70
Moeder Teresa
Indië
"stigter van Sendelinge van Liefdadigheid"
11
1980's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1980's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1980
71
Adolfo Pérez Esquivel
Argentinië
"Menseregteleier"; "het niegewelddadige menseregte-organisasies gestig om die militêre junta te beveg wat sy land (Argentinië) regeer het."
11
1981
72
Office of the United Nations High Commissioner for Refugees
Verenigde Nasies
"'n Internasionale hulporganisasie gestig deur die Verenigde Nasies in 1951"
11
1982
73
Alva Myrdal
Swede
"[vir] hul pragtige werk in die ontwapeningsonderhandelinge van die Verenigde Nasies, waar hulle albei 'n belangrike rol gespeel en internasionale erkenning gewen het"
11
Alfonso García Robles
Meksiko
1983
74
Lech Wałęsa
Pole
"stigter van
Solidarność
; kampvegter vir menseregte"
11
1984
75
Desmond Tutu
Suid-Afrika
"... as 'n verenigende leiersfiguur in die veldtog om die probleem van
apartheid
in Suid-Afrika op te los. … Deur die toekenning van vanjaar se Vredesprys wil die Komitee aandag gee aan die niegewelddadige bevrydingstryd waartoe Desmond Tutu behoort, 'n stryd waarin
swart
en
wit
Suid-Afrikaners verenig is om hul land uit konflik en krisis te bring"
11
1985
76
International Physicians for the Prevention of Nuclear War
Verenigde State
"vir gesaghebbende inligting en deur bewustheid te skep van die katastrofiese gevolge van
Kernoorlog
. Die komitee glo dat dit op sy beurt bydra tot 'n toename in die druk van openbare opposisie teen die verspreiding van
kernwapens
en die herdefiniëring van prioriteite, met meer aandag wat betaal word aan gesondheid en ander humanitêre sake"
11
1986
77
Elie Wiesel
"Voorsitter van die President se Kommissie oor die
Holocaust
11
1987
78
Óscar Arias
Costa Rica
"vir sy werk vir vrede in
Sentraal-Amerika
, pogings wat gelei het tot die ooreenkoms wat op 7 Augustus vanjaar in Guatemala onderteken is"
11
1988
79
Verenigde Nasies se vredesbewaring
Verenigde Nasies
"[vir] hul pogings [wat] belangrike bydraes gelewer het tot die verwesenliking van een van die fundamentele beginsels van die Verenigde Nasies"
11
1989
80
Tenzin Gyatso
14de Dalai Lama
Indië
"In sy stryd vir die bevryding van
Tibet
het hy konsekwent die gebruik van geweld verwerp. Hy het eerder vreedsame oplossings voorgestel wat gebaseer is op verdraagsaamheid en wedersydse respek ten doeleinde om die historiese en kulturele erfenis van sy mense te bewaar"
11
1990's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 1990's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
1990
81
Michail Gorbatsjof
Sowjetunie
"Algemene Sekretaris van die
Kommunistiese Party van die Sowjetunie
en president van die Sowjetunie"; "vir sy hoofrol in die vredesproses wat vandag belangrike dele van die internasionale gemeenskap kenmerk"
11
1991
82
Aung San Suu Kyi
Mianmar
"vir haar niegewelddadige stryd vir
demokrasie
en
menseregte
11
1992
83
Rigoberta Menchú
Guatemala
"vir haar werk vir sosiale geregtigheid en etno-kulturele versoening gebaseer op respek vir die regte van inheemse volke"
11
1993
84
Nelson Mandela
Suid-Afrika
"vir hul werk vir die vreedsame beëindiging van die
apartheidsregering
en vir die grondslag van 'n nuwe demokratiese Suid-Afrika"
11
Frederik Willem de Klerk
1994
85
Jasser Arafat
Palestynse Owerheid
"om 'n politieke daad te eerbiedig wat aan beide kante groot moed aanroep en wat geleenthede vir 'n nuwe ontwikkeling vir broederskap in die
Midde-Ooste
oopgemaak het"
11
Yitzhak Rabin
Israel
Shimon Peres
1995
86
Joseph Rotblat
Verenigde Koninkryk
"vir hul pogings om die deel wat kernwapens in die internasionale politiek speel te verminder en om in die langer termyn sulke wapens uit te skakel"
11
Pugwash Conferences on Science and World Affairs
Kanada
1996
87
Carlos Filipe Ximenes Belo
Oos-Timor
"vir hul werk na 'n regverdige en vreedsame oplossing vir die konflik in Oos-Timor"
11
José Ramos-Horta
1997
88
International Campaign to Ban Landmines
Switserland
"vir hul werk vir die verbod en skoonmaak van anti-personeelmyne"
11
Jody Williams
Verenigde State
1998
89
John Hume
Ierland
"vir hul pogings om 'n vreedsame oplossing vir die konflik in
Noord-Ierland
te vind"
11
David Trimble
Verenigde Koninkryk
1999
90
Médecins Sans Frontières
Switserland
"ter erkenning van die organisasie se baanbrekende humanitêre werk op verskeie vastelande"
11
2000's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 2000's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
2000
91
Kim Dae-jung
Suid-Korea
"vir sy werk vir demokrasie en menseregte in Suid-Korea en in
Oos-Asië
in die algemeen en vir vrede en versoening met
Noord-Korea
in die besonder"
2001
92
Verenigde Nasies
Verenigde Nasies
"vir hul werk vir 'n beter georganiseerde en meer vreedsame wêreld"
Kofi Annan
Ghana
2002
93
Jimmy Carter
Verenigde State
"vir sy dekades van onvermoeide poging om vreedsame oplossings vir internasionale konflikte te vind, om demokrasie en menseregte asook ekonomiese en sosiale ontwikkeling te bevorder"
2003
94
Shirin Ebadi
Iran
"vir haar pogings vir demokrasie en menseregte. Sy het veral gefokus op die stryd vir
vroue
- en kinderregte"
2004
95
Wangari Maathai
Kenia
"vir haar bydrae tot volhoubare ontwikkeling, demokrasie en vrede"
2005
96
Internasionale Atoomenergie-Agentskap
Verenigde Nasies
"vir hul pogings om te voorkom dat kernenergie vir militêre doeleindes gebruik word en om te verseker dat kernenergie vir vreedsame doeleindes op die veiligste moontlike manier gebruik word"
Mohammed el-Baradei
Egipte
2006
97
Muhammad Yunus
Bangladesj
"vir die bevordering van ekonomiese en sosiale geleenthede vir armes, veral vroue, deur hul baanbrekende kredietwerk"
Grameen Bank
2007
98
Interregeringspaneel oor klimaatverandering
Verenigde Nasies
"vir hul pogings om meer kennis oor mensgemaakte
klimaatverandering
op te bou en te versprei en om die grondslag te lê vir die maatreëls wat nodig is om sulke veranderinge teen te werk"
Al Gore
Verenigde State
2008
99
Martti Ahtisaari
Finland
"vir sy pogings op verskeie vastelande en meer as drie dekades om internasionale konflikte op te los"
2009
100
Barack Obama
Verenigde State
"vir sy buitengewone pogings om internasionale diplomasie en samewerking tussen mense te bevorder"
2010's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 2010's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
2010
101
Liu Xiaobo
Volksrepubliek China
"vir sy lang en niegewelddadige stryd vir fundamentele menseregte in China"
2011
102
Ellen Johnson Sirleaf
Liberië
"vir hul niegewelddadige stryd vir die veiligheid van vroue en vir
vroueregte
tot volle deelname in vrede-bouwerk"
Leymah Gbowee
Tawakkol Karman
Jemen
2012
103
Europese Unie
Europese Unie
"vir meer as ses dekades se bydrae tot die bevordering van vrede en versoening, demokrasie en menseregte in Europa"
2013
104
Organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens
Internasionaal
"vir sy uitgebreide pogings om
chemiese wapens
uit te skakel"
2014
105
Kailash Satyarthi
Indië
"vir hul stryd teen die onderdrukking van kinders en jongmense en vir die reg van alle kinders tot onderwys"
Malala Yousafzai
Pakistan
2015
106
Tunisiese Nasionale Dialoogkwartet
Tunisië
"vir sy beslissende bydrae tot die bou van 'n pluralistiese demokrasie in Tunisië in die nasleep van die Jasmine-rewolusie van 2011"
2016
107
Juan Manuel Santos
Colombia
"vir sy vasberade pogings om die land se meer as 50 jaar lange
burgeroorlog
tot 'n einde te bring, 'n oorlog wat die lewens van minstens 220
000 Colombiane geëis en nagenoeg ses miljoen mense verplaas het."
2017
108
Internasionale veldtog vir die afskaffing van kernwapens
Switserland
"vir sy werk om die aandag te vestig op die katastrofale humanitêre gevolge van enige gebruik van kernwapens en vir sy baanbrekende pogings om 'n verbod op sodanige wapens op grond van verdrae te bereik"
2018
109
Denis Mukwege
Demokratiese Republiek die Kongo
"vir hul pogings om die gebruik van seksuele geweld as 'n wapen van oorlog en gewapende konflik te beëindig"
Nadia Murad
Irak
2019
110
Abiy Ahmed
Ethiopië
"vir sy pogings om vrede en internasionale samewerking te bewerkstellig, en veral vir sy beslissende inisiatief om die grenskonflik met die buurland
Eritrea
op te los."
2020's
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Vrede, 2020's
Jaar
Naam
Land
Beweegrede
2020
111
Wêreldvoedselprogram
Verenigde Nasies
"vir sy pogings om honger te bekamp, vir sy bydrae tot die verbetering van toestande vir vrede in konflikgeteisterde gebiede en sy optrede as 'n dryfveer in pogings om die gebruik van honger as 'n wapen van oorlog en konflik te voorkom."
2021
112
Maria Ressa
Filippyne
"vir hul pogings om vryheid van uitdrukking te beskerm, wat 'n voorwaarde is vir demokrasie en blywende vrede."
Dmitri Moeratof
Rusland
2022
113
Ales Bialiatski
Belarus
"vir die bevordering van die reg om mag te kritiseer en die fundamentele regte van burgers te beskerm en 'n uitstaande poging aan te wend om oorlogsmisdade, menseregtevergrype en die misbruik van mag te dokumenteer"
Memorial
Rusland
Sentrum vir Burgerlike Vryhede
Oekraïne
2023
114
Narges Mohammadi
Iran
"vir haar stryd teen die onderdrukking van vroue in Iran en om menseregte en vryheid vir almal te bevorder"
2024
115
Nihon Hidankyo
Japan
"vir hul pogings om 'n wêreld vry van kernwapens te bewerkstellig en vir die demonstrasie deur middel getuieverklarings dat kernwapens nooit weer gebruik mag word nie"
2025
María Corina Machado
Venezuela
"vir haar onvermoeide werk ter bevordering van demokratiese regte vir die mense van Venezuela en vir haar stryd om 'n regverdige en vreedsame oorgang van diktatorskap na demokrasie te bewerkstellig"
Sien ook
wysig
wysig bron
Nobelprys vir Chemie
Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe
Nobelprys vir fisika
Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde
Nobelprys vir Letterkunde
Verwysings
wysig
wysig bron
en
"Nobel Peace Prize",
The Oxford Dictionary of Twentieth Century World History
en
Lily Rothman (9 Oktober 2015).
"Why a Nobel Peace Prize Was Once Rejected"
Time
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 12 Oktober 2018
. Besoek op
12 Oktober
2018
en
Taub, Amanda; Fisher, Max (31 Oktober 2017).
"Did the World Get Aung San Suu Kyi Wrong?"
The New York Times
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
via NYTimes.com.
en
Kjetil Tronvoll (7 Junie 2021).
"The Nobel committee should resign over the atrocities in Tigray"
The Guardian
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"Nomination and selection of Peace Prize Laureates"
Nobelprize.org
. Nobel Media 2025. 10 Oktober 2025.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"All Nobel Peace Prizes"
Nobelprize.org
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"Nobel Prize Awarded Women"
Nobelprize.org
. Nobel Media 2025. 10 Oktober 2025.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 6 November 2018
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2025"
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Prize Amounts"
(PDF)
. Nobelprize.org.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1901"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
en
Lundestad, Geir (15 Maart 2001).
"The Nobel Peace Prize, 1901–2000"
. Nobel Foundation.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1902"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1903"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1904"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1905"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1906"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1907"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1908"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1909"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1910"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1911"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1912"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1913"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1917"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1919"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1920"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1921"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1922"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1925"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1926"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1927"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1929"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1930"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1931"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1933"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1934"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1935"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1936"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1937"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1938"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2019
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1944"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1945"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 3 April 2019
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1946"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1947"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1949"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1950"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1951"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1952"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1953"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1954"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1957"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1958"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1959"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1960"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1961"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1962"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1963"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1964"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1965"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1968"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1969"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1970"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1971"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1973"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1974"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1975"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1976"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1977"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1978"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1979"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1980"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1981"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1982"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1983"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1984"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1985"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1986"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1987"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1988"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1989"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1990"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1991"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2019
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1992"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 11 April 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1993"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1994"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1995"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1996"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2019
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1997"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1998"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 1999"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2000"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2001"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2002"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2003"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2004"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2005"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2006"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2007"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2008"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2009"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2010"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2011"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2012"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2013"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2014"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2015"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 26 April 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2016"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2017"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 28 April 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2018"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2019"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2020"
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2021"
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2022"
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2023"
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"The Nobel Peace Prize 2024"
. Besoek op
10 Oktober
2025
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Nobelprys vir Vrede
en
"All Nobel Peace Prizes"
Nobelprize.org
. Nobel Media AB
. Besoek op
10 Oktober
2025
en
"Winners of the Nobel Prize for Peace"
Encyclopædia Britannica
. Besoek op
10 Oktober
2025
Hierdie artikel is vertaal uit die
Engelse Wikipedia
Wenners van die
Nobelprys vir Vrede
1901–1925
1901
Henri Dunant
Frédéric Passy
1902
Élie Ducommun
Charles Gobat
1903
Randal Cremer
1904
Institut de Droit International
1905
Bertha von Suttner
1906
Theodore Roosevelt
1907
Ernesto Moneta
Louis Renault
1908
Klas Arnoldson
Fredrik Bajer
1909
A. M. F. Beernaert
Paul Estournelles de Constant
1910
International Peace Bureau
1911
Tobias Asser
Alfred Fried
1912
Elihu Root
1913
Henri La Fontaine
1914
1915
1916
1917
International Committee of the Red Cross
1918
1919
Woodrow Wilson
1920
Léon Bourgeois
1921
Hjalmar Branting
Christian Lange
1922
Fridtjof Nansen
1923
1924
1925
Austen Chamberlain
Charles Dawes
1926–1950
1926
Aristide Briand
Gustav Stresemann
1927
Ferdinand Buisson
Ludwig Quidde
1928
1929
Frank B. Kellogg
1930
Nathan Söderblom
1931
Jane Addams
Nicholas Butler
1932
1933
Norman Angell
1934
Arthur Henderson
1935
Carl von Ossietzky
1936
Carlos Saavedra Lamas
1937
Robert Cecil
1938
Nansen International Office for Refugees
1939
1940
1941
1942
1943
1944
International Committee of the Red Cross
1945
Cordell Hull
1946
Emily Balch
John Mott
1947
Friends Service Council
American Friends Service Committee
1948
1949
John Boyd Orr
1950
Ralph Bunche
1951–1975
1951
Léon Jouhaux
1952
Albert Schweitzer
1953
George Marshall
1954
VN-hoë kommissaris vir vlugtelinge
1955
1956
1957
Lester B. Pearson
1958
Georges Pire
1959
Philip Noel-Baker
1960
Albert Luthuli
1961
Dag Hammarskjöld
1962
Linus Pauling
1963
Internasionale Komitee van die Rooi Kruis
Federasie van Rooi Kruis-verenigings
1964
Martin Luther King jr.
1965
UNICEF
1966
1967
1968
René Cassin
1969
Internasionale Arbeidsorganisasie
1970
Norman Borlaug
1971
Willy Brandt
1972
1973
Lê Đức Thọ
(declined award)
Henry Kissinger
1974
Seán MacBride
Eisaku Satō
1975
Andrei Sakharov
1976–2000
1976
Betty Williams
Mairead Corrigan
1977
Amnesty International
1978
Anwar Sadat
Menachem Begin
1979
Moeder Teresa
1980
Adolfo Pérez Esquivel
1981
United Nations High Commissioner for Refugees
1982
Alva Myrdal
Alfonso García Robles
1983
Lech Wałęsa
1984
Desmond Tutu
1985
International Physicians for the Prevention of Nuclear War
1986
Elie Wiesel
1987
Óscar Arias
1988
Verenigde Nasies se vredesbewaring
1989
Tenzin Gyatso
(14de Dalai Lama)
1990
Michail Gorbatsjof
1991
Aung San Suu Kyi
1992
Rigoberta Menchú
1993
Nelson Mandela
F. W. de Klerk
1994
Shimon Peres
Yitzhak Rabin
Jasser Arafat
1995
Pugwash Conferences
Joseph Rotblat
1996
Carlos Belo
José Ramos-Horta
1997
International Campaign to Ban Landmines
Jody Williams
1998
John Hume
David Trimble
1999
Médecins Sans Frontières
2000
Kim Dae-jung
2001-hede
2001
Verenigde Nasies
Kofi Annan
2002
Jimmy Carter
2003
Shirin Ebadi
2004
Wangari Maathai
2005
International Atomic Energy Agency
Mohamed ElBaradei
2006
Grameen Bank
Muhammad Yunus
2007
Al Gore
Interregeringspaneel oor klimaatverandering
2008
Martti Ahtisaari
2009
Barack Obama
2010
Liu Xiaobo
2011
Ellen Johnson Sirleaf
Leymah Gbowee
Tawakkol Karman
2012
Europese Unie
2013
Organisation for the Prohibition of Chemical Weapons
2014
Kailash Satyarthi
Malala Yousafzai
2015
Tunisian National Dialogue Quartet
2016
Juan Manuel Santos
2017
Internasionale Veldtog vir die Afskaffing van Kernwapens
2018
Denis Mukwege
Nadia Murad
2019
Abiy Ahmed
2020
Wêreldvoedselprogram
2021
Maria Ressa
Dmitri Moeratof
Ales Bialiatski
2022
Memorial
Sentrum vir Burgerlike Vryhede
2023
Narges Mohammadi
2024
Nihon Hidankyo
2025
María Corina Machado
Normdata
: Nasionaal
Duitsland
Frankryk
BnF-data
Ontsluit van "
Kategorieë
Vrede
Lyste van Nobelpryse
Toekennings
Nobelprys vir Vrede
Nuwe onderwerp
US