Olimpiese Somerspele 1992 - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spele van die XXVe Olimpiade
Gehou in
Barcelona
Spanje
Deelnemende lande
169
Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete
356 (6
652 mans, 2
704 vroue)
Items
257 in 25 sporte
Openingseremonie
25 Julie
1992
Sluitingseremonie
9 Augustus
1992
Amptelik geopen deur
Koning
Juan Carlos I
Atlete-eed
Luis Doreste Blanco
sokker
Beampte-eed
Eugeni Asencio
waterpolo
Olimpiese vlam
Antonio Rebollo
paralimpiese
boogskut
Vorige Spele
1988: Seoel (Suid-Korea)
Volgende Spele
1996: Atlanta (VSA)
Die
Olimpiese Somerspele 1992
Spaans
Juegos Olímpicos de Verano de 1992
Katalaans
Jocs Olímpics d'estiu de 1992
), amptelik bekend as die
Spele van die XXVste Olimpiade
, is tussen 25 Julie en 9 Augustus 1992 in
Barcelona
Katalonië
Spanje
, aangebied. Die
Internasionale Olimpiese Komitee
het besluit om die somer en winterspele, wat sedert 1924 in dieselfde jaar gehou is, te skei en in afwisselende ewe jare te plaas vanaf 1994. Die Somerspele van 1992 was dus die laaste keer in dieselfde jaar as die Winterspele gehou.
Die Olimpiese Stadion in Barcelona
As gevolg van die einde van die
Koue Oorlog
was hierdie spele die eerste keer sonder boikotte sedert 1972.
In werklikheid was die Olimpiese Spele die finale sukses van die voormalige
Sowjetunie
en die grootste van die "
Olimpiese vlag
" (Nasies van die voormalige USSR het as 'n verenigde span meegeding en het as wenners geseëvier op die algehele ranglys).
Daarbenewens het die
Baltiese lande
Estland
Letland
en
Litaue
vir die eerste keer sedert die
Olimpiese Somerspele 1936
eie spanne gestuur.
Duitsland
het as gevolg van die
Duitse hereniging
met 'n verenigde span meegeding.
Joego-Slawië
is weens die Balkanoorloë van die Spele uitgesluit.
Veiligheid was vir die organiseerders 'n top prioriteit. Daar is gevrees vir 'n aanslag van die
ETA
en vir betogings van
Katalaanse
onafhanklikheidsstryders, maar daar is geen probleme tydens die Spele ondervind nie. As voorbereiding vir die Spele is groot dele van Barcelona opgeknap, die middestad met die hawe verbind en die
infrastruktuur
aansienlik verbeter.
Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Barcelona plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met
Griekeland
die eerste en die gasheer Spanje die laaste, maar aangesien die plaaslike tale Katalaans en Spaans is, is dié tale se alfabette gebruik om die volgorde te bepaal.
Jan Tau
, langafstandatleet, het die
Suid-Afrikaanse vlag
ingedra.
Die
Olimpiese Winterspele 1992
is in
Albertville
Frankryk
, aangebied. Die
Paralimpiese Somerspele 1992
is tussen 3 en 14 September in Barcelona gehou, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in
Madrid
gehou is.
Toewysing
wysig
wysig bron
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 1992
Barcelona is op 17 Oktober 1986 in
Lausanne
deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1992. Ander kandidate was:
Parys
Brisbane
Belgrado
Birmingham
en
Amsterdam
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1992
10
Stad
Land
Rondte 1
Rondte 2
Rondte 3
Barcelona
Spanje
29
37
47
Parys
Frankryk
19
20
23
Brisbane
Australië
11
10
Belgrado
Joego-Slawië
13
11
Birmingham
Verenigde Koninkryk
Amsterdam
Nederland
Sporte
wysig
wysig bron
25 Olimpiese sportsoorte in 257 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 261 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.
Atletiek
(43)
Basketbal
(2)
Bofbal
(1)
Boks
(12)
Boogskiet
(4)
Fietsry
Baan
(7)
Pad
(3)
Gewigoptel
(10)
Gimnastiek
Artistiek
(14)
Ritmies
(1)
Handbal
(2)
Judo
(14)
Kanovaart
Slalom
(12)
Snel
(4)
Moderne vyfkamp
(2)
Pluimbal
(4)
Roei
(14)
Ruitersport
Dressuur
(2)
Driefasekompetisie
(2)
Spring
(2)
Seilvaart
(10)
Skermsport
(8)
Skyfskiet
(13)
Sokker
(1)
Stoei
Grieks-Romeins
(10)
Vrystyl
(10)
Tafeltennis
(4)
Tennis
(4)
Veldhokkie
(2)
Vlugbal
(2)
Watersport
Gesinchroniseerde swem
(2)
Sierduik
(4)
Swem
(31)
Waterpolo
(1)
Baskiese pelote
Rolhokkie
en
Taekwondo
is as demonstrasiesporte aangebied.
Stadions
wysig
wysig bron
43 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1992 gebruik:
Montjuïc-gebied
wysig
wysig bron
Plaça d'Espanya tydens die Olimpiese Somerspele 1992
Die Olimpiese Dorp in Barcelona
Die Estadi Olímpic Lluís Companys het die atletiekwedstryde en die Olimpiese seremonies gehuisves
In die Banyolesmeer is die roeiwedstryde aangebied
In die Palau Sant Jordi is die artistieke gimnastiek en die handbal- asook die vlugbaleindstryde beslis
In die Palau Blaugrana is Judo, Rolhokkie en Taekwondowedstryde beslis
In die Camp Nou is die sokkereindstryd gehou
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Landloopkursus
Moderne vyfkamp
(hardloop)
Nie gelys nie
Estadi Olímpic de Monjuïc
Atletiek
, seremonies (opening/sluiting)
60
000
Institut National d'Educació Física de Catalunya
Stoei
400
Strate van Barcelona
Atletiek (maraton)
Nie gelys nie
Mataró
Atletiek (maraton begin)
Nie gelys nie
Palau de la Metal·lúrgia
Skermsport
, Moderne vyfkamp (skermsport)
Nie gelys nie
Palau dels Esports de Barcelona
Gimnastiek
(ritmies),
Vlugbal
000
Palau Sant Jordi
Gimnastiek (artistiek),
Handbal
(eindstryd), Vlugbal (eindstryd)
15
000
Pavelló de l'Espanya Industrial
Gewigoptel
Nie gelys nie
Piscina Municipal de Montjuïc
Sierduik
Waterpolo
500
Piscines Bernat Picornell
Moderne vyfkamp (swem),
Swem
Gesinchroniseerde swem
, Waterpolo (eindstryd)
10
000
Loopkursus
Atletiek (loop)
Nie gelys nie
Skuinsgebied
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Camp Nou
Sokker
(eindstryd)
100
000
Palau Blaugrana
Judo
Rolhokkie
(demonstrasie-eindstryd),
Taekwondo
(demonstrasie)
400
Estadi de Sarrià
Sokker
42
000
Real Club de Polo de Barcelona
Ruitersport
(dressuur, spring, driegangkampioenskapeindstryd), Moderne vyfkamp (ruitersport)
600
Vall d'Hebron-gebied
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Camp Olímpic de Tir amb Arc
Boogskiet
Nie gelys nie
Pavelló de la Vall d'Hebron
Baskiese pelote
(demonstrasie), Vlugbal
500 (vlugbal)
300 (Baskiese pelote)
Tennis de la Vall d'Hebron
Tennis
000
Velòdrom d'Horta
Fietsry
(baan)
800
Parc de Mar-gebied
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Estació del Nord Sportsaal
Tafeltennis
500
Olimpiese Hawe
Seilvaart
Heeltemal 'n bietjie
Pavelló de la Mar Bella
Pluimbal
000
Subplekke
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
A-17-snelweg
Cycling (padspan tydtoets)
105
000
Banyolesmeer
Roei
500
Camp Municipal de Beisbol de Viladecans
Bofbal
000
Canal Olímpic de Catalunya
Kanovaart
(sprint)
500
Barcelona-Catalunya-renbaan
Fietsry (padspan tydtoets)
000
Club Hípic El Montayá
Ruitersport (dressuur, uithouvermoë)
400
Estadi de la Nova Creu Alta (Sabadell)
Sokker
16
000
Estadi Olímpic de Terrassa
Veldhokkie
10
200
Estadio Luís Casanova (
Valencia
Sokker
50
000
La Romareda (
Zaragoza
Sokker
43
000
L'Hospitalet de Llobrecht Bofbalstadion
Bofbal (eindstryd)
000
Mollet del Vallès Skietbaan
Moderne vyfkamp (skietsport),
Skyfskiet
400
Palau D'Esports de Granollers
Handbal
500
Parc Olímpic del Segre
Kanovaart (slalom)
500
Pavelló Club Joventut Badalona
Boks
500
Pavelló de l'Ateneu de Sant Sadurní
Rolhokkie (demonstrasie)
300
Pavelló del Club Patí Vic
Rolhokkie (demonstrasie)
700
Pavelló d'Esports de Reus
Rolhokkie (demonstrasie)
000
Pavelló Olímpic de Badalona
Basketbal
12
500
Sant Sadurní Fietsrybaan
Fietsry (individuele padwedloop)
45
000
Kalender
wysig
wysig bron
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS
Openingseremonie
Wedstryde
Wedstryde met medaljes
SS
Sluitingseremonie
Datum
Julie
Augustus
24
Vr
25
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Do
31
Vr
Sa
So
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
Atletiek
Basketbal
Bofbal
Boks
Boogskiet
Fietsry
Gesinchroniseerde swem
Gewigoptel
Gimnastiek
Handbal
Judo
Kanovaart
Moderne vyfkamp
Pluimbal
Roei
Ruitersport
Seilvaart
Sierduik
Skermsport
Skyfskiet
Sokker
Stoei
Swem
Tafeltennis
Tennis
Veldhokkie
Vlugbal
Waterpolo
Totaal
12
14
17
19
19
22
30
18
11
12
12
22
30
10
Seremonies
OS
SS
Datum
24
Vr
25
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Do
31
Vr
Sa
So
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
Julie
Augustus
Deelnemende nasies
wysig
wysig bron
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Olimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Albanië
(8)
Algerië
(38)
Amerikaanse Maagde-eilande
(24)
Amerikaans-Samoa
(3)
Andorra
(8)
Angola
(39)
Antigua en Barbuda
(13)
Argentinië
(107)
Aruba
(5)
Australië
(295)
Bahamas
(15)
Bahrein
(13)
Bangladesj
(6)
Barbados
(17)
België
(68)
Belize
(10)
Benin
(6)
Bermuda
(20)
Bhoetan
(6)
Bolivië
(14)
Bosnië en Herzegowina
(10)
Botswana
(6)
Brasilië
(195)
Britse Maagde-eilande
(4)
Bulgarye
(139)
Burkina Faso
(4)
Chili
(14)
Colombia
(51)
Cookeilande
(2)
Costa Rica
(16)
Denemarke
(117)
Djiboeti
(8)
Dominikaanse Republiek
(32)
Duitsland
(486)
Ecuador
(13)
Egipte
(83)
Ekwatoriaal-Guinee
(7)
El Salvador
(4)
Estland
(37)
Ethiopië
(23)
Fidji
(19)
Filippyne
(34)
Finland
(89)
Frankryk
(376)
Gaboen
(8)
Gambië
(5)
Ghana
(37)
Grenada
(4)
Griekeland
(72)
Guam
(22)
Guatemala
(14)
Guinee
(8)
Guyana
(6)
Haïti
(7)
Honduras
(10)
Hongarye
(222)
Hongkong
(38)
Ierland
(58)
Indië
(53)
Indonesië
(47)
Irak
(9)
Iran
(40)
Israel
(31)
Italië
(323)
Ivoorkus
(13)
Jamaika
(36)
Japan
(272)
Jemen
(13)
Jordanië
(7)
Kaaimanseilande
(10)
Kameroen
(11)
Kanada
(304)
Katar
(31)
Kenia
(51)
Koeweit
(36)
Kongo
(7)
Kroasië
(41)
Kuba
(187)
Laos
(6)
Lesotho
(6)
Letland
(34)
Libanon
(13)
Libië
(6)
Liechtenstein
(7)
Litaue
(47)
Luxemburg
(6)
Madagaskar
(14)
Malawi
(4)
Maledive
(7)
Maleisië
(28)
Mali
(5)
Malta
(7)
Marokko
(53)
Mauritanië
(6)
Mauritius
(13)
Meksiko
(134)
Mianmar
(4)
Monaco
(2)
Mongolië
(33)
Mosambiek
(6)
Namibië
(6)
Nederland
(215)
Nederlands-Antille
(4)
Nepal
(5)
Nicaragua
(8)
Nieu-Seeland
(137)
Niger
(3)
Nigerië
(57)
Noord-Korea
(64)
Noorweë
(85)
Oman
(5)
Onafhanklike atlete
(58)
Oostenryk
(107)
Pakistan
(27)
Panama
(5)
Papoea-Nieu-Guinee
(13)
Paraguay
(30)
Peru
(16)
Pole
(205)
Portugal
(100)
Puerto Rico
(75)
Roemenië
(176)
Rwanda
(10)
Salomonseilande
(1)
Samoa
(5)
San Marino
(17)
Saoedi-Arabië
(9)
Senegal
(21)
Sentraal-Afrikaanse Republiek
(16)
Seychelle
(11)
Sierra Leone
(11)
Singapoer
(14)
Siprus
(17)
Sirië
(10)
Republiek China
(37)
Slowenië
(35)
Soedan
(6)
Spanje
(489)
Sri Lanka
(11)
St. Vincent en die Grenadine
(6)
Suid-Afrika
(94)
Suid-Korea
(244)
Suriname
(6)
Swaziland
(6)
Swede
(192)
Switserland
(114)
Tanzanië
(9)
Thailand
(47)
Togo
(6)
Tonga
(5)
Trinidad en Tobago
(7)
Tsjad
(7)
Tsjeggo-Slowakye
(209)
Tunisië
(14)
Turkye
(47)
Uganda
(8)
Uruguay
(23)
Vanuatu
(6)
Venezuela
(37)
Verenigde Arabiese Emirate
(14)
Verenigde Koninkryk
(376)
Verenigde span
(475)
Verenigde State
(578)
Viëtnam
(7)
Volksrepubliek China
(246)
Ysland
(29)
Zaïre
(17)
Zambië
(9)
Zimbabwe
(19)
Suid-Afrikaanse deelname
wysig
wysig bron
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Suid-Afrika op die Olimpiese Spele
Suid-Afrika se Wayne Ferreira in 2007
Suid-Afrika
word toegelaat om aan die Spele deel te neem na 'n 28 jaar skorsing as gevolg van
apartheid
Die Suid-Afrikaanse hardloper
Elana Meyer
en die swart Ethiopiese hardloper Derartu Tulu spook dit uit in die 10
000
m (gewen deur Tulu) en hardloop daarna 'n ere rondte hand-aan-hand saam.
Naas Meyer se silwermedalje kon
Wayne Ferreira
en
Piet Norval
ook 'n silwermedalje in
tennis
vir die mans dubbels ingepalm.
Die Suid-Afrikaanse vroueruiter
Gonda Betrix
het ook aan die Spele deelgeneem.
Getal medaljes
wysig
wysig bron
Kaart van deelnemende nasies in 1992:
Neem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Verenigde span
Gasheerstad
Barcelona
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek
Land
Deelnemers
Goud
Silwer
Brons
Totaal
Verenigde span
(EUN)
475
45
38
29
112
Verenigde State
(USA)
578
37
34
37
108
Duitsland
(GER)
486
33
21
28
82
Volksrepubliek China
(CHN)
246
16
22
16
54
Kuba
(CUB)
187
14
11
31
Spanje
(ESP)
489
13
22
Suid-Korea
(KOR)
244
12
12
29
Hongarye
(HUN)
222
11
12
30
Frankryk
(FRA)
376
16
29
10
Australië
(AUS)
295
11
27
41
Suid-Afrika
(RSA)
94
Verwysings
wysig
wysig bron
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Albertville 1992"
. www.olympic.org.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Barcelona 1992"
. Olympic.org.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"1992 Summer Olympics"
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 7 April 2017
. Besoek op
23 Augustus
2016
en
"Past Olympic host city election results"
. GamesBids. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 10 November 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
Bronne
wysig
wysig bron
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1992 – Deel 1
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1992 – Deel 2
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1992 – Deel 3
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1992 – Deel 4
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1992 – Deel 5
Verdere leesstof
wysig
wysig bron
en
David Wallechinsky (2004).
The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition
. SportClassic Books.
ISBN
978-1-894963-32-9
en
Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.).
Encyclopedia of the Modern Olympic Movement
. Greenwood Publishing Group.
ISBN
0-313-32278-3
OCLC
52418065
de
Volker Kluge (2000).
Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 4. Seoul 1988 – Atlanta 1996
. Berlin: Sportverlag.
ISBN
3-328-00830-6
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Olimpiese Somerspele 1992
en
Barcelona 1992
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Resultate en medaljewenners
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Olympics 1984 to 2000
Olimpiese Spele
Olimpiese Somerspele
1896
1900
1904
1906
1908
1912
1916
1920
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1996
2000
2004
2008
2012
2016
2020
2024
2028
2032
Olimpiese Winterspele
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1994
1998
2002
2006
2010
2014
2018
2022
2026
2030
2034
Internasionale Olimpiese Komitee
Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die
IOK
georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.
Normdata
Internasionaal
VIAF
Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Tsjeggië
Ontsluit van "
Kategorieë
Barcelona
Geskiedenis van Spanje
Olimpiese Somerspele
Olimpiese Spele in Spanje
Sport in 1992
Olimpiese Somerspele 1992
Nuwe onderwerp