Olimpiese Somerspele 1996 - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spele van die XXVIe Olimpiade
Gehou in
Atlanta
Verenigde State
Deelnemende lande
197
Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete
10
318 (6
806 mans, 3
512 vroue)
Items
271 in 26 sporte
Openingseremonie
19 Julie
1996
Sluitingseremonie
4 Augustus
1996
Amptelik geopen deur
President
Bill Clinton
Atlete-eed
Teresa Edwards
basketbal
Beampte-eed
Hobie Billingsly
sierduik
Olimpiese vlam
Muhammad Ali
boks
Vorige Spele
1992: Barcelona (Spanje)
Volgende Spele
2000: Sydney (Australië)
Die
Olimpiese Somerspele 1996
Engels
1996 Summer Olympics
), amptelik bekend as die
Spele van die XXVIste Olimpiade
, is tussen 19 Julie en 4 Augustus 1996 in
Atlanta
Verenigde State
, aangebied. Hierdie spele staan ook bekend as die
Centennial Games
vanweë die feit dat dit presies een eeu na die
eerste moderne Spele
in
Griekeland
plaasgevind het.
Die Olimpiese Stadion Atlanta tydens die Olimpiese Somerspele 1996
Atlanta is op 18 September 1990 deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
(IOK) gekies met 51 teen 35 stemme in die laaste ronde. Die beslissing van die Internasionale Olimpiese Komitee om die Spele aan Atlanta toe te wys was verrassend. Die redenasie was dat
Athene
nie genoeg tyd sou hê om die
infrastruktuur
vir die Spele in plek te kry nie. Later word beweer dat enkele IOK-lede omgekoop was, maar dit kon nooit bewys word nie. Tydens en na die Spele word egter vasgestel dat die organiserende komitee van Atlanta nie die volle waarheid oor die vervoernetwerk, die hitte en die vogtigheid in Augustus, en oor die hoë misdaadsyfer van die stad vertel het nie.
Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Atlanta plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met
Griekeland
die eerste en die gasheer die Verenigde State die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Engels is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal.
Masibulele Makepula
, bokser en goudmedaljewenner tydens die Afrikaspele van 1995, het die
Suid-Afrikaanse vlag
ingedra.
Oor die algemeen word die Spele as minder suksesvol gesien. Die vervoer tussen die verskillende Olimpiese items het soms vir ure in verkeersknope vasgesit. Die Spele was ook deur vele as "te kommersieel" bestempel, maar finansieel was dit wel 'n sukses. Dit is onder meer te danke aan die hoofborgskap van
Coca-Cola
, wie se hoofkantoor in Atlanta is.
Die
Paralimpiese Somerspele 1996
is tussen 16 en 25 Augustus in Atlanta gehou.
Toewysing
wysig
wysig bron
William Porter Payne, president van die Amerikaanse reëlingskomitee
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 1996
Atlanta is op 18 September 1990 in
Tokio
deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1996. Ander kandidate was:
Athene
Toronto
Melbourne
Manchester
en
Belgrado
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1996
Stad
Land
Rondte 1
Rondte 2
Rondte 3
Rondte 4
Rondte 5
Atlanta
Verenigde State
19
20
26
34
51
Athene
Griekeland
23
23
26
30
35
Toronto
Kanada
14
17
18
22
Melbourne
Australië
12
21
16
Manchester
Verenigde Koninkryk
11
Belgrado
Joego-Slawië
Sporte
wysig
wysig bron
26 Olimpiese sportsoorte in 271 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 271 goue medaljes oorhandig.
Atletiek
(44)
Basketbal
(2)
Bofbal
(1)
Boks
(12)
Boogskiet
(4)
Fietsry
Baan
(8)
Bergfietsry
(2)
Pad
(4)
Gewigoptel
(10)
Gimnastiek
Artistiek
(14)
Ritmies
(2)
Handbal
(2)
Judo
(14)
Kanovaart
Slalom
(12)
Snel
(4)
Moderne vyfkamp
(1)
Pluimbal
(5)
Roei
(14)
Ruitersport
Dressuur
(2)
Driefasekompetisie
(2)
Spring
(2)
Sagtebal
(1)
Seilvaart
(10)
Skermsport
(10)
Skyfskiet
(15)
Sokker
(2)
Stoei
Grieks-Romeins
(10)
Vrystyl
(10)
Tafeltennis
(4)
Tennis
(4)
Veldhokkie
(2)
Vlugbal
Vlugbal
(2)
Strandvlugbal
(2)
Watersport
Gesinchroniseerde swem
(1)
Sierduik
(4)
Swem
(32)
Waterpolo
(1)
Stadions
wysig
wysig bron
28 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1996 gebruik:
Olimpiese kring
wysig
wysig bron
Atlanta se stadshorison met die sportgeriewe op die voorgrond
Die
Olimpiese vlag
tydens die Olimpiese Somerspele 1996
Die 100
m-hekkies tydens die Olimpiese Somerspele 1996
Die Georgia Tech Watersportsentrum tydens die Olimpiese Somerspele 1996
In die Georgia Dome is basketbal, gimnastiek en handbal aangebied
In die Alexander Memorial Coliseum is bokswedstryde beslis
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Alexander Memorial Coliseum
Boks
10
000
Atlanta–Fulton County stadion
Bofbal
54
000
Clark Atlanta Universiteitstadion
Veldhokkie
000
Fietsrypadbaan
Fietsry
(pad)
800
Georgia Dome
Basketbal
(eindstryd),
Gimnastiek
(artistiek),
Handbal
(mans se eindstryd)
34
500 (aan elke kant)
Georgia State Universiteitsgimnasium
Pluimbal
500
Georgia Tech Watersportsentrum
Sierduik
Moderne vyfkamp
(swem),
Swem
Gesinchroniseerde swem
Waterpolo
15
000
Georgia Wêreldkongressentrum
Skermsport
, Handbal,
Judo
, Moderne vyfkamp (skermsport, skietsport),
Tafeltennis
Gewigoptel
Stoei
900 (skermsport)
300 (handbal)
300 (judo)
700 (tafeltennis)
000 (gewigoptel)
300 (stoei)
Strate van Atlanta
Atletiek
(maraton)
800
Morehouse Kollege Gimnasium
Basketbal
500
Morris Brown Kollegestadion
Veldhokkie (eindstryd)
15
000
Olimpiese Stadion Atlanta
Atletiek, seremonies (opening/sluiting)
85
600
Omni Coliseum
Vlugbal
(binnenshuise finale)
16
500
Loopkursus
Atletiek (loop)
800
Metro Atlanta
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Atlanta Beach
Vlugbal (strand)
12
600
Georgia International Horse Park
Fietsry (bergfiets),
Ruitersport
, Moderne vyfkamp (perdry, hardloop)
32
000
Laniermeer
Kanovaart
(sprint),
Roei
17
300
Stone Mountain Park Archery Center and Velodrome
Boogskiet
, Fietsry (baan)
200 (boogskiet)
000 (fietsry)
Stone Mountain Tennis Center
Tennis
27
500
Wolf Creek Skietbaan
Skyfskiet
500
Ander sportplekke
wysig
wysig bron
Stadion
Ligging
Sporte
Kapasiteit
Florida Citrus Bowl
Orlando, Florida
Sokker
65
000
Golden Park
Columbus, Georgia
Sagtebal
800
Legion Field
Birmingham, Alabama
Sokker
81
700
Ocoee Whitewater Center
Ducktown, Tennessee
Kanovaart (slalom)
14
400
Orange Bowl
Miami, Florida
Sokker
74
476
Robert F. Kennedy Memorial Stadium
Washington, D.C.
Sokker
56
500
Sanfordstadion
Athens, Georgia
Sokker (eindstryd)
86
100
Stegeman Coliseum
Athens, Georgia
Gimnastiek (ritmies), Vlugbal (binnenshuise)
10
000
Wassaw Sound
Savannah, Georgia
Seilvaart
000
Kalender
wysig
wysig bron
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS
Openingseremonie
Wedstryde
Wedstryde met medaljes
SS
Sluitingseremonie
Datum
Julie
Augustus
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Ma
30
Di
31
Wo
Do
Vr
Sa
So
Atletiek
Basketbal
Bofbal
Boks
Boogskiet
Fietsry
Gesinchroniseerde swem
Gewigoptel
Gimnastiek
Handbal
Judo
Kanovaart
Moderne vyfkamp
Pluimbal
Roei
Ruitersport
Sagtebal
Seilvaart
Sierduik
Skermsport
Skyfskiet
Sokker
Stoei
Swem
Tafeltennis
Tennis
Veldhokkie
Vlugbal
Waterpolo
Totaal
16
13
17
10
15
10
15
20
24
22
10
16
17
19
29
18
Seremonies
OS
SS
Datum
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Ma
30
Di
31
Wo
Do
Vr
Sa
So
Julie
Augustus
Deelnemende nasies
wysig
wysig bron
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Olimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Afghanistan
(1)
Albanië
(7)
Algerië
(45)
Amerikaanse Maagde-eilande
(12)
Amerikaans-Samoa
(7)
Andorra
(8)
Angola
(28)
Antigua en Barbuda
(13)
Argentinië
(178)
Armenië
(32)
Aruba
(3)
Australië
(424)
Azerbeidjan
(23)
Bahamas
(26)
Bahrein
(5)
Bangladesj
(4)
Barbados
(13)
België
(61)
Belize
(5)
Benin
(5)
Bermuda
(9)
Bhoetan
(2)
Bolivië
(8)
Bosnië en Herzegowina
(9)
Botswana
(7)
Brasilië
(225)
Britse Maagde-eilande
(7)
Broenei
(1)
Bulgarye
(110)
Burkina Faso
(5)
Burundi
(7)
Chili
(21)
Colombia
(48)
Comore-eilande
(4)
Cookeilande
(3)
Costa Rica
(11)
Denemarke
(119)
Djiboeti
(5)
Dominica
(6)
Dominikaanse Republiek
(16)
Duitsland
(465)
Ecuador
(19)
Egipte
(29)
Ekwatoriaal-Guinee
(5)
El Salvador
(7)
Estland
(43)
Ethiopië
(18)
Fidji
(17)
Filippyne
(12)
Finland
(76)
Frankryk
(299)
Gaboen
(7)
Gambië
(9)
Georgië
(34)
Ghana
(35)
Grenada
(5)
Griekeland
(121)
Guam
(8)
Guatemala
(26)
Guinee
(5)
Guinee-Bissau
(3)
Guyana
(7)
Haïti
(7)
Honduras
(7)
Hongarye
(214)
Hongkong
(23)
Ierland
(78)
Indië
(49)
Indonesië
(40)
Irak
(3)
Iran
(18)
Israel
(25)
Italië
(346)
Ivoorkus
(11)
Jamaika
(45)
Japan
(306)
Jemen
(4)
Joego-Slawië
(68)
Jordanië
(5)
Kaaimanseilande
(9)
Kaap Verde
(4)
Kambodja
(5)
Kameroen
(15)
Kanada
(303)
Kasakstan
(96)
Katar
(12)
Kenia
(52)
Kirgisië
(33)
Koeweit
(25)
Kongo
(5)
Kroasië
(84)
Kuba
(164)
Laos
(5)
Lesotho
(9)
Letland
(48)
Libanon
(1)
Liberië
(5)
Libië
(5)
Liechtenstein
(2)
Litaue
(61)
Luxemburg
(6)
Madagaskar
(11)
Malawi
(2)
Maledive
(6)
Maleisië
(35)
Mali
(3)
Malta
(7)
Marokko
(34)
Masedonië
(11)
Mauritanië
(4)
Mauritius
(26)
Meksiko
(97)
Mianmar
(3)
Moldowa
(40)
Monaco
(3)
Mongolië
(16)
Mosambiek
(3)
Namibië
(8)
Nauru
(3)
Nederland
(235)
Nederlands-Antille
(6)
Nepal
(6)
Nicaragua
(26)
Nieu-Seeland
(97)
Niger
(3)
Nigerië
(65)
Noord-Korea
(24)
Noorweë
(98)
Oekraïne
(231)
Oesbekistan
(71)
Oman
(4)
Oostenryk
(72)
Pakistan
(24)
Palestynse Owerheid
(2)
Panama
(7)
Papoea-Nieu-Guinee
(11)
Paraguay
(7)
Peru
(29)
Pole
(165)
Portugal
(106)
Puerto Rico
(69)
Roemenië
(165)
Rusland
(390)
Rwanda
(4)
Salomonseilande
(1)
Samoa
(5)
San Marino
(1)
Saoedi-Arabië
(29)
São Tomé en Príncipe
(2)
Senegal
(11)
Sentraal-Afrikaanse Republiek
(5)
Seychelle
(9)
Sierra Leone
(14)
Singapoer
(14)
Siprus
(17)
Sirië
(7)
Republiek China
(74)
Slowakye
(71)
Slowenië
(37)
Soedan
(4)
Somalië
(4)
Spanje
(294)
Sri Lanka
(9)
St. Kitts en Nevis
(10)
St. Lucia
(6)
St. Vincent en die Grenadine
(8)
Suid-Afrika
(84)
Suid-Korea
(300)
Suriname
(7)
Swaziland
(6)
Swede
(177)
Switserland
(114)
Tadjikistan
(8)
Tanzanië
(7)
Thailand
(37)
Togo
(5)
Tonga
(5)
Trinidad en Tobago
(12)
Tsjad
(4)
Tsjeggië
(115)
Tunisië
(51)
Turkmenistan
(7)
Turkye
(53)
Uganda
(10)
Uruguay
(14)
Vanuatu
(4)
Venezuela
(39)
Verenigde Arabiese Emirate
(4)
Verenigde Koninkryk
(300)
Verenigde State
(646)
Viëtnam
(6)
Volksrepubliek China
(294)
Belarus
(157)
Ysland
(9)
Zaïre
(14)
Zambië
(8)
Zimbabwe
(13)
Suid-Afrikaanse deelname
wysig
wysig bron
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Suid-Afrika op die Olimpiese Spele
Suid-Afrika se Penny Heyns in 2015
Suid-Afrika wen drie
goue
medaljes, asook een
silwer
en een
brons
Penny Heyns
wen twee goue medaljes in die 100
m en 200
m-borsslagitems.
Josia Thugwane
wen die goue medalje in die
maraton
vir mans.
Hezekiél Sepeng
wen silwer in die 800
meter-naelloop vir mans.
Marianne Kriel
wen brons in die 100
meter-rugslag vir vroue.
Getal medaljes
wysig
wysig bron
Kaart van deelnemende nasies in 1996:
Neem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Gasheerstad
Atlanta
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek
Land
Deelnemers
Goud
Silwer
Brons
Totaal
Verenigde State
(USA)
646
44
32
25
101
Rusland
(RUS)
390
26
21
16
63
Duitsland
(GER)
465
20
18
27
65
Volksrepubliek China
(CHN)
294
16
22
12
50
Frankryk
(FRA)
299
15
15
37
Italië
(ITA)
346
13
10
12
35
Australië
(AUS)
424
23
41
Kuba
(CUB)
164
25
Oekraïne
(UKR)
231
12
23
10
Suid-Korea
(KOR)
300
15
27
27
Suid-Afrika
(RSA)
84
Sien ook
wysig
wysig bron
Olimpiese Somerspele 1904
in
St. Louis
Olimpiese Winterspele 1932
in
Lake Placid
Olimpiese Somerspele 1932
in
Los Angeles
Olimpiese Winterspele 1960
in
Squaw Valley
Olimpiese Winterspele 1980
in Lake Placid
Olimpiese Somerspele 1984
in Los Angeles
Olimpiese Winterspele 2002
in
Salt Lake City
Olimpiese Somerspele 2028
in Los Angeles
Verwysings
wysig
wysig bron
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
en
"Past Olympic host city election results"
. GamesBids. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 10 November 2018
. Besoek op
6 Maart
2018
Bronne
wysig
wysig bron
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1996 – Band 1
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1996 – Band 2
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1996 – Band 3
Verdere leesstof
wysig
wysig bron
en
David Wallechinsky (2004).
The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition
. SportClassic Books.
ISBN
978-1-894963-32-9
en
Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.).
Encyclopedia of the Modern Olympic Movement
. Greenwood Publishing Group.
ISBN
0-313-32278-3
OCLC
52418065
de
Volker Kluge (2000).
Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 4. Seoul 1988 – Atlanta 1996
. Berlin: Sportverlag.
ISBN
3-328-00830-6
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Olimpiese Somerspele 1996
en
Atlanta 1996
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Resultate en medaljewenners
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Olympics 1984 to 2000
Olimpiese Spele
Olimpiese Somerspele
1896
1900
1904
1906
1908
1912
1916
1920
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1996
2000
2004
2008
2012
2016
2020
2024
2028
2032
Olimpiese Winterspele
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1994
1998
2002
2006
2010
2014
2018
2022
2026
2030
2034
Internasionale Olimpiese Komitee
Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die
IOK
georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.
Normdata
Internasionaal
VIAF
Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Tsjeggië
Israel
Ontsluit van "
Kategorieë
Atlanta
Olimpiese Spele in die Verenigde State van Amerika
Olimpiese Somerspele
Sport in 1996
Olimpiese Somerspele 1996
Nuwe onderwerp