Olimpiese Somerspele 2000 - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spele van die XXVIIe Olimpiade
Gehou in
Sydney
Australië
Deelnemende lande
199
Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete
10
651 (6
582 mans, 4
069 vroue)
Items
300 in 28 sporte
Openingseremonie
15 September
2000
Sluitingseremonie
1 Oktober
2000
Amptelik geopen deur
Goewerneur-generaal
William Deane
Atlete-eed
Rechelle Hawkes
veldhokkie
Beampte-eed
Peter Kerr
waterpolo
Olimpiese vlam
Cathy Freeman
atletiek
Vorige Spele
1996: Atlanta (VSA)
Volgende Spele
2004: Athene (Griekeland)
Die
Olimpiese Somerspele 2000
Engels
2000 Summer Olympics
), amptelik bekend as die
Spele van die XXVIIste Olimpiade
, is tussen 15 September en 1 Oktober 2000 in
Sydney
Australië
, aangebied. Sydney is in 1993 verkies bo
Beijing
Berlyn
Istanboel
en
Manchester
Die Olimpiese Stadion in Sydney
Dit was naas die
Olimpiese Somerspele van 1956
in
Melbourne
die tweede wat in Australië asook in die
Suidelike Halfrond
gehou is. Tydens die Spele maak die Australiese sangeres
Nikki Webster
haar deurbraak deur by die openingseremonie te sing. Die geleentheid word afgesluit met 'n optrede van
Savage Garden
. Hierdie Olimpiese Somerspele word algemeen as 'n groot sukses beskou.
Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Sydney plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met
Griekeland
die eerste en die gasheer Australië die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Engels is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal.
Hezekiél Sepeng
, hardloper en silwermedaljewenner tydens die
Olimpiese Somerspele 1996
, het die
Suid-Afrikaanse vlag
ingedra.
Die
Paralimpiese Somerspele 2000
is tussen 18 en 29 Oktober in Sydney gehou.
Toewysing
wysig
wysig bron
Michael Knight, president van die Australiese reëlingskomitee
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2000
Sydney is op 23 September 1993 in
Monte Carlo
deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2000. Ander kandidate was: Beijing, Manchester, Berlyn en Istanboel.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2000
Stad
Land
Rondte 1
Rondte 2
Rondte 3
Rondte 4
Sydney
Australië
30
30
37
45
Beijing
Volksrepubliek China
32
37
40
43
Manchester
Verenigde Koninkryk
11
13
11
Berlyn
Duitsland
Istanboel
Turkye
Sporte
wysig
wysig bron
28 Olimpiese sportsoorte in 300 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 300 goue medaljes oorhandig.
Atletiek
(46)
Basketbal
(2)
Bofbal
(1)
Boks
(12)
Boogskiet
(4)
Driekamp
(2)
Fietsry
Baan
(12)
Bergfietsry
(2)
Pad
(4)
Gewigoptel
(15)
Gimnastiek
Artistiek
(14)
Ritmies
(2)
Trampolien
(2)
Handbal
(2)
Judo
(14)
Kanovaart
Slalom
(12)
Snel
(4)
Moderne vyfkamp
(2)
Pluimbal
(5)
Roei
(14)
Ruitersport
Dressuur
(2)
Driefasekompetisie
(2)
Spring
(2)
Sagtebal
(1)
Seilvaart
(11)
Skermsport
(10)
Skyfskiet
(17)
Sokker
(2)
Stoei
Grieks-Romeins
(8)
Vrystyl
(8)
Taekwondo
(8)
Tafeltennis
(4)
Tennis
(4)
Veldhokkie
(2)
Vlugbal
Vlugbal
(2)
Strandvlugbal
(2)
Watersport
Gesinchroniseerde swem
(2)
Sierduik
(8)
Swem
(32)
Waterpolo
(2)
Stadions
wysig
wysig bron
30 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2000 gebruik:
Olimpiese Park Sydney
wysig
wysig bron
Openingseremonie van die Olimpiese Somerspele 2000
Die Olimpiese Stadion Sydney tydens die Olimpiese Somerspele 2000
Die Internasionale Akwatiese Sentrum Sydney het die swemwedstryde gehuisves
In die State Hockey Centre is veldhokkiewedstryde beslis
In die Dunc Gray Velodrome is baanfietsry aangebied
Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 2000
Stadion
Sporte
Kapasiteit
NSW Tennis Centre
Tennis
10
000
Olimpiese Stadion Sydney
seremonies (opening/sluiting),
Atletiek
Sokker
(eindstryd)
110
000
State Hockey Centre
Veldhokkie
15
000
State Sports Centre
Tafeltennis
Taekwondo
006
Sydney Bofbalstadion
Bofbal
(eindstryd),
Moderne vyfkamp
(perdry, hardloop)
21
500
Sydney Internasionale Boogskietpark
Boogskiet
17
500
Sydney Internasionale Akwatiese Sentrum
Sierduik
, Moderne vyfkamp (swem),
Swem
Gesinchroniseerde swem
Waterpolo
(mans se eindstryd)
10
000
Sydney Super Dome
Basketbal
(eindstryd),
Gimnastiek
(artistieke/trampolien)
18
200
The Dome and Exhibition Complex
Pluimbal
, Basketbal, Gimnastiek (ritmies),
Handbal
, Moderne vyfkamp (skermsport, skietsport),
Vlugbal
(binnenshuis)
10
000
Binne Sydney
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Blacktown Olimpiese Park
Bofbal,
Sagtebal
000 (bofbal),
000 (sagtebal)
Bondi Beach
Vlugbal (strand)
10
000
Centennial Parklands
Fietsry
(pad)
Nie gelys nie
Dunc Gray Velodrome
Fietsry (baan)
150
Strate van Sydney
Atletiek (maraton)
Nie gelys nie
Noord-Sydney
Atletiek (maraton begin)
Nie gelys nie
Olimpiese Seiljagwedvaart Shore Base
Seilvaart
10
000
Penrith Whitewater-stadion
Kanovaart
(slalom)
12
500
Ryde Aquatic Leisure Centre
Waterpolo (vroue se eindstryd)
900
Sydney Convention and Exhibition Centre
Boks
Skermsport
Judo
Gewigoptel
Stoei
500 (gewigoptel),
000 (judo & stoei),
10
000 (boks & skermsport)
Sydney Entertainment Centre
Vlugbal (binnenshuise eindstryd)
11
000
Sydney Sokkerstadion
Sokker (vroue se eindstryd)
42
500
Sydney Internasionale Ruitersentrum
Ruitersport
50
000
Sydney Internasionale Regatta Centre
Kanovaart (sprint),
Roei
20
000
Sydney Internasionale Skietbaan
Skyfskiet
000
Sydney-opera
Driekamp
Nie gelys nie
Western Sydney Parklands
Fietsry (bergfietsry)
20
000
Buite Sydney
wysig
wysig bron
Stadion
Ligging
Sporte
Kapasiteit
Brisbane-krieketveld
Brisbane
Sokker
37
000
Canberrastadion
Canberra
Sokker
25
011
Hindmarsh-stadion
Adelaide
Sokker
20
000
Melbourne-krieketveld
Melbourne
Sokker
98
000
Kalender
wysig
wysig bron
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS
Openingseremonie
Wedstryde
Wedstryde met medaljes
SS
Sluitingseremonie
Datum
September
Oktober
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
25
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Sa
So
Atletiek
Basketbal
Bofbal
Boks
Boogskiet
Driekamp
Fietsry
Gesinchroniseerde swem
Gewigoptel
Gimnastiek
Handbal
Judo
Kanovaart
Moderne vyfkamp
Pluimbal
Roei
Ruitersport
Sagtebal
Seilvaart
Sierduik
Skermsport
Skyfskiet
Sokker
Stoei
Swem
Taekwondo
Tafeltennis
Tennis
Veldhokkie
Vlugbal
Waterpolo
Totaal
13
14
15
15
18
18
18
26
25
18
11
17
17
11
40
24
Seremonies
OS
SS
Datum
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
25
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Sa
So
September
Oktober
Deelnemende nasies
wysig
wysig bron
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Olimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Albanië
(5)
Algerië
(47)
Amerikaanse Maagde-eilande
(9)
Amerikaans-Samoa
(5)
Andorra
(5)
Angola
(30)
Antigua en Barbuda
(3)
Argentinië
(143)
Armenië
(25)
Aruba
(5)
Australië
(632)
Azerbeidjan
(29)
Bahamas
(25)
Bahrein
(4)
Bangladesj
(4)
Barbados
(18)
België
(68)
Belize
(2)
Benin
(4)
Bermuda
(6)
Bhoetan
(2)
Bolivië
(5)
Bosnië en Herzegowina
(9)
Botswana
(7)
Brasilië
(205)
Britse Maagde-eilande
(1)
Broenei
(1)
Bulgarye
(91)
Burkina Faso
(2)
Burundi
(6)
Chili
(50)
Colombia
(44)
Comore-eilande
(2)
Cookeilande
(3)
Costa Rica
(7)
Denemarke
(97)
Djiboeti
(2)
Dominica
(4)
Dominikaanse Republiek
(13)
Duitsland
(422)
Ecuador
(10)
Egipte
(89)
Ekwatoriaal-Guinee
(4)
El Salvador
(8)
Eritrea
(3)
Estland
(33)
Ethiopië
(26)
Fidji
(7)
Filippyne
(21)
Finland
(70)
Frankryk
(336)
Gaboen
(5)
Gambië
(2)
Georgië
(36)
Ghana
(22)
Grenada
(3)
Griekeland
(140)
Guam
(7)
Guatemala
(15)
Guinee
(6)
Guinee-Bissau
(3)
Guyana
(4)
Haïti
(5)
Honduras
(20)
Hongarye
(178)
Hongkong
(31)
Ierland
(64)
Indië
(65)
Indonesië
(47)
Irak
(4)
Iran
(35)
Israel
(39)
Italië
(361)
Ivoorkus
(14)
Jamaika
(48)
Japan
(266)
Jemen
(2)
Joego-Slawië
(111)
Jordanië
(8)
Kaaimanseilande
(3)
Kaap Verde
(2)
Kambodja
(4)
Kameroen
(34)
Kanada
(294)
Kasakstan
(130)
Katar
(17)
Kenia
(56)
Kirgisië
(18)
Koeweit
(29)
Demokratiese Republiek die Kongo
(3)
Kongo
(4)
Kroasië
(88)
Kuba
(229)
Laos
(3)
Lesotho
(6)
Letland
(45)
Libanon
(6)
Liberië
(8)
Libië
(3)
Liechtenstein
(2)
Litaue
(61)
Luxemburg
(7)
Madagaskar
(11)
Malawi
(2)
Maledive
(4)
Maleisië
(40)
Mali
(5)
Malta
(7)
Marokko
(55)
Masedonië
(8)
Mauritanië
(2)
Mauritius
(20)
Meksiko
(78)
Mianmar
(7)
Gefedereerde State van Mikronesië
(5)
Moldowa
(34)
Monaco
(4)
Mongolië
(20)
Mosambiek
(5)
Namibië
(12)
Nauru
(2)
Nederland
(243)
Nederlands-Antille
(7)
Nepal
(5)
Nicaragua
(6)
Nieu-Seeland
(151)
Niger
(4)
Nigerië
(83)
Noord-Korea
(31)
Noorweë
(95)
Oekraïne
(230)
Oesbekistan
(70)
Oman
(6)
Oostenryk
(92)
Pakistan
(26)
Palau
(5)
Palestynse Owerheid
(2)
Panama
(6)
Papoea-Nieu-Guinee
(5)
Paraguay
(5)
Peru
(21)
Pole
(187)
Portugal
(62)
Puerto Rico
(29)
Roemenië
(145)
Rusland
(435)
Rwanda
(5)
Salomonseilande
(2)
Samoa
(5)
San Marino
(4)
Saoedi-Arabië
(77)
São Tomé en Príncipe
(2)
Senegal
(26)
Sentraal-Afrikaanse Republiek
(3)
Seychelle
(9)
Sierra Leone
(3)
Singapoer
(14)
Siprus
(22)
Sirië
(8)
Republiek China
(74)
Slowakye
(114)
Slowenië
(74)
Soedan
(3)
Somalië
(2)
Spanje
(326)
Sri Lanka
(18)
St. Kitts en Nevis
(2)
St. Lucia
(5)
St. Vincent en die Grenadine
(4)
Suid-Afrika
(127)
Suid-Korea
(281)
Suriname
(4)
Swaziland
(6)
Swede
(149)
Switserland
(105)
Tadjikistan
(4)
Tanzanië
(4)
Thailand
(52)
Togo
(3)
Tonga
(3)
Trinidad en Tobago
(19)
Tsjad
(2)
Tsjeggië
(119)
Tunisië
(47)
Turkmenistan
(8)
Turkye
(57)
Uganda
(13)
Uruguay
(14)
Vanuatu
(3)
Venezuela
(50)
Verenigde Arabiese Emirate
(4)
Verenigde Koninkryk
(332)
Verenigde State
(586)
Viëtnam
(7)
Volksrepubliek China
(271)
Belarus
(139)
Ysland
(18)
Zambië
(8)
Zimbabwe
(16)
Suid-Afrikaanse deelname
wysig
wysig bron
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Suid-Afrika op die Olimpiese Spele
Suid-Afrika se Penny Heyns in 2015
Suid-Afrika
wen twee silwer en drie brons medaljes:
Hestrie Cloete
wen 'n silwer medalje met hoogspring.
Terence Parkin
wen silwer met die hoogspring vir dames.
Penny Heyns
wen 'n brons medalje in die 100
borsslag
Llewellyn Herbert
web brons in die 400
meter hekkies vir mans.
Frantz Kruger
wen brons in diskusgooi vir mans.
Getal medaljes
wysig
wysig bron
Kaart van deelnemende nasies in 2000:
Neem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek
Land
Deelnemers
Goud
Silwer
Brons
Totaal
Verenigde State
(USA)
586
37
24
32
93
Rusland
(RUS)
435
32
28
29
89
Volksrepubliek China
(CHN)
271
28
16
14
58
Australië
(AUS)
632
16
25
17
58
Duitsland
(GER)
422
13
17
26
56
Frankryk
(FRA)
336
13
14
11
38
Italië
(ITA)
361
13
13
34
Nederland
(NED)
243
12
25
Kuba
(CUB)
229
11
11
29
10
Verenigde Koninkryk
(GBR)
332
11
10
28
55
Suid-Afrika
(RSA)
127
Sien ook
wysig
wysig bron
Olimpiese Somerspele 1956
in
Melbourne
Olimpiese Somerspele 2032
in
Brisbane
Verwysings
wysig
wysig bron
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
7 Maart
2018
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
7 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
7 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
7 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
7 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
7 Maart
2018
en
"Past Olympic host city election results"
. GamesBids. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 10 November 2018
. Besoek op
7 Maart
2018
Verdere leesstof
wysig
wysig bron
en
David Wallechinsky (2004).
The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition
. SportClassic Books.
ISBN
978-1-894963-32-9
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Olimpiese Somerspele 2000
en
Sydney 2000
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Resultate en medaljewenners
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Olympics 1984 to 2000
Olimpiese Spele
Olimpiese Somerspele
1896
1900
1904
1906
1908
1912
1916
1920
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1996
2000
2004
2008
2012
2016
2020
2024
2028
2032
Olimpiese Winterspele
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1994
1998
2002
2006
2010
2014
2018
2022
2026
2030
2034
Internasionale Olimpiese Komitee
Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die
IOK
georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.
Normdata
Internasionaal
VIAF
Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Tsjeggië
Israel
Geografies
Structurae
Ontsluit van "
Kategorieë
Geskiedenis van Australië
Olimpiese Somerspele
Olimpiese Spele in Australië
Sport in 2000
Sport in Sydney
Olimpiese Somerspele 2000
Nuwe onderwerp