Wikipedia:Bladsyverwydering - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking:
23 uur gelede
deur Dumbassman in onderwerp
Trinnaphop Thongchay
Hierdie bladsy is vir voorstelle vir bladsy- en beeldverwydering en bespreking daarvan.
Artikels word vir 'n periode van twee weke hier gedebatteer. Die konsensus van die gemeenskap word op die 15de dag uitgevoer. Indien geen konsensus bereik is nie, word die artikels gehou. Sien asseblief die
Afrikaanse verwyderingsbeleid
of die
Engelse riglyne
vir probleme wat nie verwydering verg nie en hoe om hulle op te los.
Let wel:
kandidate vir spoedige verwyderings
hoef nie hier gelys te word nie.
Spring na:
Hoe om 'n bladsy vir verwydering te nomineer
Betwisting van 'n verwydering
Sien ook
Huidige verwyderingsnominasies
Argief
2024
2025
2026
Hoe word 'n argief aangelê?
Hoe om 'n bladsy vir verwydering te nomineer
wysig bron
Plaas die sjabloon
{Verwyderingskandidaat}}
bo-aan die genomineerde bladsy.
Vir die nominering van sjablone: om die afbeelding van sjablone nie te affekteer nie, plaas die kennisgewing tussen noinclude-hakies, soos dit:
{{verwyderingskandidaat}}
Noem in u wysigingsopsomming dat die bladsy vir verwydering genomineer is.
Voeg die bladsy hier by
Voeg die rede vir die nominasie by.
Die proses van nominasie is nie 'n geval van "die meerderheid wen" nie. Dit is teoreties gesproke moontlik dat die meerderheid gebruikers stem om 'n artikel te behou, terwyl dit moontlik 'n voorbeeld van
oorspronklike navorsing
is. In so 'n geval geniet die beleid voorkeur bo die gebruikers.
Daar word egter altyd gepoog om konsensus te bereik deur die probleme van die betrokke artikel of beeld te bespreek. Dit is ook belangrik om te noem indien 'n artikel of beeld nie 'n spesifieke beleid in ag neem nie. Sodoende kan persone wat teen die nominasie gekant is die gemelde probleme hersien en poog om dit op te klaar, indien moontlik. Persone wat teen nominasies gekant is of die nominasies ondersteun, moet ook hulle teenkantings/ondersteunings met duidelik bewoorde redes voorsien.
Gebruikers is welkom om die volgende sjablone te gebruik:
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ... (
Verwyder
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ... (
Hou
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ... (
Neutraal
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ... (
Kommentaar
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ... (
Vraag
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ...
Sperdatum:
xx xxxx 20xx
En administrateurs by uitvoering:
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ... (
Uitgevoer
Betwisting van 'n verwydering
wysig bron
Indien u nie saamstem met die verwydering van 'n artikel nie kan u die saak hier bespreek. Maak egter seker dat u vertroud is met die redes waarom die artikel verwyder is en dat u die teendeel kan bewys. Dit is raadsaam om dan ook 'n skakel te plaas van die oorspronklik debat by
Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder
, sodat ander gebruikers die oorspronklike redes vir nominasie en enige gesprek daaromtrent kan hersien.
Spoedige verwydering
wysig bron
Artikels kwalifiseer vir spoedige verwyder onder enige van die volgende redes:
Spoedige verwyderings
Artikel oor 'n regte persoon, organisasie, webblad of musikale opname wat nie aandui waarom die onderwerp van ensiklopediese belang is nie
Besprekingsbladsy van 'n bladsy wat nie bestaan nie
Bemarking
Nonsens
Duplikaat (bestaan reeds)
Geen inhoud
Geen konteks
Inhoud in 'n ander taal
Swak Afrikaans (reeds 2 weke+ nie vertaal of verbeter nie)
Kopieregskending
Knip-en-plak van ander Wikipedia
Rekenaarvertaalde inhoud
Skepping van reeds geskrapte materiaal
Toetswysiging
Vandalisme
Spam
'n Artikel wat vir spoedige verwydering kwalifiseer, hoef nie hier vir verwydering genomineer te word nie. Plaas eenvoudig
{{Skrap|rede}}
bo-aan 'n betrokke artikel om dit vir spoedige verwydering te lys. 'n Gebruiker met skrapregte sal dit nagaan en indien hierdie gebruiker bepaal dat die artikel nie vir spoedige verwydering kwalifiseer nie, sal hy/sy die
{{skrap}}
-sjabloon van die bladsy verwyder en jou waarskynlik vra om dit hier vir verwydering te nomineer, sou jy steeds voel dat die artikel verwyder moet word. Jy kan ook in kennis gestel word van veranderinge tot enige bladsy deur dit by jou dophoulys te voeg: klik op die vyfpuntige ster tussen die knoppies "Wys geskiedenis" en "Meer" bo-aan die betrokke bladsy.
Sien ook
wysig bron
Administrateurs moet daarop let dat 'n bespreking oor die verwydering dalk ook op die betrokke artikel se besprekingsblad geplaas is.
Kategorie:Bladsye vir verwydering
vir bladsye wat die sjabloon het, maar dalk nie hier gelys is nie.
Die skraplogboek
van verwyderde bladsye.
Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder
vir 'n besprekings omtrent bladsye wat se nominasies vir verwydering suksesvol was.
Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou
bevat besprekings omtrent onsuksesvolle nominasies, waar die gemeenskap besluit het om die bladsy te hou of waar geen konsensus bereik is nie.
Wikipedia:Argumente om te vermy tydens verwyderingsbesprekings
Inhoudsopgawe
wysig bron
Verwyderingsnominasies
Islah Abdur-Rahman
wysig bron
Nuutste opmerking:
2 maande gelede
3 opmerkings
3 mense in gesprek
Verwyder
Gemeenskap, het hierdie artikel werklik bestaansreg? Dit kom net in Afr en 'n Indiese/Arabiese Wiki voor.
Oesjaar
kontak
06:46, 3 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
Ek kan verskeie sekondêre bronne vir hierdie onderwerp vind. Maar ek kan niks vind wat noem hoekom dit noemenswaardig is nie. Hierdie persoon lyk soos 'n middelmatige vermaaklikheidskunstenaar en het niks noemenswaardigs gedoen nie. -
Rooiratel
kontak
08:38, 3 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
Hy het programme en films gemaak, maar ek kon ook nie regtig enige werklike noemenswaardige erkenning daarvan raakloop nie.
Sobaka
kontak
08:47, 3 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Lebogang Boemo
wysig bron
Nuutste opmerking:
2 maande gelede
5 opmerkings
5 mense in gesprek
Verwyder
, persoon met geen kwalifikasies nie. Daar is duisende soortgelyke projekbestuurders in Suid-Afrika. Wat is die ensiklopediese waarde?
Oesjaar
kontak
06:49, 3 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
, persoon nie noemenswaardig nie. Sien volgende kommentaar op die Engelse Wikipedia: "Fails WP:SIGCOV- all mentions of them in sources are trivial and not substantial, and usually only in relation to their employer. No evidence that they are notable. Padgriffin Griffin's Nest 15:32, 30 January 2026 (UTC)
Delete per nom. Lacks independent coverage. Kelob2678 (talk) 15:42, 30 January 2026 (UTC)
Delete per nom. The article doesn't meet the policy of Wikipedia since there is no verification of citation and it lacks of independent sources. Dinitrify (talk) 04:12, 31 January 2026 (UTC) Note: This discussion has been included in the deletion sorting lists for the following topics: Academics and educators, Women, and South Africa. Shellwood (talk) 15:57, 30 January 2026 (UTC)
Delete per WP:NOTLINKEDIN. Iljhgtn (they/them · talk) 20:35, 31 January 2026 (UTC)"
Sobaka
kontak
07:53, 3 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
vir dieselfde redes as by
en:Wikipedia:Articles for deletion/Lebogang Boemo
. Ek het nie tyd om dit nou hier te herhaal nie. -
Rooiratel
kontak
08:40, 3 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
vir dieselfde redes. Geen ensiklopediese waarde! Groete,
Aliwal2012
06:02, 10 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Uitgevoer
Artikel was 'n kandidaat vir
spoedige verwydering
. – 🍍
Pynappel
kontak
08:50, 3 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Youngboi OG
wysig bron
Nuutste opmerking:
2 maande gelede
3 opmerkings
3 mense in gesprek
Verwyder
- Hierdie persoon se naam kom nie in een Suid-Afrikaanse koerant voor nie en bestaan op geen ander Wikipedia nie. Hy het laasjaar matriek voltooi. Ensiklopediese waarde?
Oesjaar
kontak
13:56, 11 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
- Kry geen profiel op
Spotify
nie. Wat snaaks is siende dat ek wel 'n profiel van hom daar in die verlede gesien het, maar toe ook met min luisteraars. Op
is van sy snitte maar nie met meer as 500 kyke nie, wat ook maar redelik laag is. Glo nie hy is noemenswaardig op hierdie stadium nie. Dus kan die liedjies geskakel na die artikel ook verwyder word.
Sobaka
kontak
19:03, 11 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
- Nie noemenswaardig genoeg vir 'n Wikipedia artikel nie. Dit lyk soos reklame. Verwyder. Laat dit goed gaan,
Lefcentreright
kontak
20:28, 11 Februarie 2026 (UTC)
Beantwoord
Federico Cabras
wysig bron
Nuutste opmerking:
9 dae gelede
4 opmerkings
4 mense in gesprek
Verwyder
, bestaan nie in sy eie taal, Italiaans of Engelse Wikipedia nie. Groete!
Oesjaar
kontak
10:44, 14 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
Dumbassman
kontak
10:49, 14 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
, lyk my na sy eie plasing. Groete –
Aliwal2012
11:23, 14 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
, Lyk of die persoon bestaan, maar hy is nog nie juis noemenswaardig nie. Artikel is op die Italiaanse Wikipedia verwyder weens die feit dat die artikel as nie noemenswaardig en/of promosie beskou word.
Sobaka
kontak
12:50, 14 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Uitgevoer
deur Oesjaar.
Trinnaphop Thongchay
wysig bron
Nuutste opmerking:
23 uur gelede
4 opmerkings
4 mense in gesprek
Verwyder
– bestaan nie in sy taal of op die Engelse of Duitse Wikipedia's nie. Lyk weereens na goedkoop bemarking. Groete!
Oesjaar
kontak
11:46, 23 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Verwyder
– Die artikel is op die Viëtnamese Wikipedia gemerk vir verwydering. Hy het wel 'n Wikidata inskrywing maar glo hy is nog nie noemenswaardig genoeg om 'n artikel op die Afrikaanse Wikipedia te hê, nie.
Sobaka
kontak
) 11:53, 23 April 2026 (UTC) Jammer is ook maar blind, sien sy Wikidata inskrywing en let nie op dat die artikel wel in ander tale bestaan insluitende Kambodjaans en Chinees wat waarskynlik in sy geval relevant is. Kan dan seker maar bly.
Hou
Sobaka
kontak
14:02, 23 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Neutraal
– Die artikel vertoon vir my maar net dieselfde as ons duisende bestaande artikels oor Britse en Amerikaanse akteurs. Waar trek mens dan die streep? Groete, --
Aliwal2012
12:19, 23 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Neutraal
– artikel bestaan in 10 ander tale.
Dumbassman
kontak
12:30, 23 April 2026 (UTC)
Beantwoord
Ontsluit van "
Wikipedia
Bladsyverwydering
Nuwe onderwerp