Wikipedia:Gebruikersportaal - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Inleiding
Beleid en stylriglyne
Tegniese hulp en administrasie
Gemeenskap
Allerlei
Welkom by die gebruikersportaal
Wikipedia-nuus
13 Feb. 2026 –
Oesjaar
skep ons 128
000ste artikel:
Wahlenbergia nodosa‎
10 Nov. 2025 –
Rooiratel
skep ons 127
000ste artikel:
Open Tree of Life
16 Aug. 2025 –
Greenman
skep ons 126
000ste artikel:
2020–21 Curriebeker Premierafdeling
7 Jul. 2025 –
Oesjaar
skep ons 125
000ste artikel:
Eriospermum alcicorne
7 Mei 2025 –
Aliwal2012
skep ons 124
000ste artikel:
Mamaila
15 Mrt. 2025 –
Nikolai Kurbatov
skep ons 123
000ste artikel:
Fredy Hernández
2 Mrt. 2025 –
Oesjaar
skep ons 122
000ste artikel:
Nymphoides elegans
31 Des. 2024 –
Oesjaar
skep ons 121
000ste artikel:
Gnidia sonderiana
18 Nov. 2024 –
Oesjaar
skep ons 120
000ste artikel:
Geeloogsuring
11 Okt. 2024 –
Sobaka
skep ons 119
000ste artikel:
Charles Édouard Guillaume
7 Aug. 2024 –
Johard1254‎
skep ons 118
000ste artikel:
Impak van videospeletjies op die jeug
1 Jun. 2024 –
Die Rus Nikolai Kurbatov
skep ons 117
000ste artikel:
Peter Herzog
1 Mei 2024 –
Oesjaar
skep ons 116
000ste artikel:
Cheiridopsis ponderosa
29 Feb. 2024 –
Sobaka
skep ons 115
000ste artikel:
Mark Rothko
12 Jan. 2024 –
Oesjaar
skep ons 114
000ste artikel:
Antimima sobrina‎
27 Nov. 2023 –
Oesjaar
skep ons 113
000ste artikel:
Ornithogalum saginatum
, 'n geofiet.
18 Okt. 2023 –
Rooiratel
skep ons 112
000ste artikel:
Geranium canopurpureum
8 Sep. 2023 –
Aliwal2012
skep nr. 111
000:
Tweerivier
, 'n sytak van die
Groot-Brakrivier
13 Aug. 2023 –
Bondeldraer
skep ons 110
000ste artikel:
Kalmikiërs
14 Julie 2023 –
Bondeldraer
skep ons 109
000ste artikel:
Astrachanse Jode
13 Mei 2023 –
Rooiratel
skep ons 108
000ste artikel:
Zdzisław Beksiński
14 Mrt. 2023 –
AFM
skep ons 107
000ste artikel:
Percy Fyfe-natuurreservaat
3 Des. 2022 –
Oesjaar
skep ons 106
000ste artikel:
Aloe antoetrana
, 'n
aalwyn
19 Okt. 2022 –
Oesjaar
skep ons 105
000ste artikel:
Cliffortia pedunculata
, 'n struik.
22 Jul. 2022 –
Oesjaar
skep ons 104
000ste artikel:
Geelbitterbessie
29 Apr. 2022 –
Burgert Behr
skep ons 103
000ste artikel:
Admiraliteitseilande‎
11 Feb. 2022 –
Aliwal2012
skep ons 102
000ste artikel:
Otterbaai
15 Nov. 2021 –
Burgert Behr
skep ons 101
000ste artikel:
Klimenti Nagorni
8 Sep. 2021 –
SpesBona
skep ons 100
000ste artikel:
Oos-Afrikaanse Gemeenskap
Sien ook
Wikimedia-notifications
vir meer algemene kennisgewings.
Nuusargiewe
Vanuit hierdie portaal kan u die Afrikaanse Wikipedia agter die skerms besoek. Die skakels hier konsentreer nie soseer op die verskeie artikels nie, maar op die skepping, verbetering en uitbreiding van artikels, die kommunikasie tussen gebruikers, algemene inligting oor die ensiklopedie, en enige iets anders wat 'n gebruiker denkbaar mag nodig kry om hom- of haarself tuis te laat voel. As u voel dat hier iets kort, of dat hierdie bladsy nie aan u behoeftes voldoen nie, maak gerus 'n voorstel op die
Besprekingsblad
Wat is 'n wiki?
Wat is Wikipedia?
Hoe vind ek wat ek soek?
Hoe kan ek help?
Voel vry en gaan jou gang!
Die
stap-vir-stap gids
vir nuwelinge. Leer om artikels te skep en te wysig.
Wikipedia kan nie gebreek word nie. Enige iets kan reggemaak word of later verbeter word. Gaan gerus voort en wysig 'n artikel - u bydraes help om ons ensiklopedie die beste Afrikaanse bron vir inligting op die Internet te maak!
Maak
nou
u eerste wysiging:
Klik
hier
om die sandput oop te maak: die sandput is spesiaal geskep vir toetse en eksperimente. Indien daar reeds teks is, vee dit gerus uit of plaas u teks bo- of onderaan.
Tik en eksperimenteer na hartelus.
Asseblief geen vloekwoorde, reklame of persoonlike aanvalle nie!
Klik op
Wys voorskou
om te sien hoe u bydrae sal lyk, of
Publiseer wysigings
indien u gelukkig is met die manier waarop dit vertoon.
Ontsluit van "
Kategorie
Wikipedia:Portale
Wikipedia
Gebruikersportaal
Nuwe onderwerp