Wikipedia:Voorbladartikel - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Voorbladartikels: die beste van Wikipedia
Hier by die Afrikaanse Wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk. Hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. Dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.
Tans is daar
709
artikels wat voorbladstatus behaal het, uit 'n totaal van
128 782
. Dus verskyn een uit elke
181
artikels op die onderstaande lys. Nomineer gerus potensiële artikels by
Kandidaatartikels vir voorblad
of bespreek ander gebruikers se nominasies.
Aardrykskunde
Biologie
Geskiedenis
Kultuur en samelewing
Sport
Taal- en letterkunde
Die Kunste
Sterrekunde en ruimtevaart
Wetenskap en tegnologie
Nuwe toevoegings
Mary Louise "Meryl" Streep
(gebore 22 Junie 1949) is 'n
Amerikaanse
aktrise. Sy word beskou as een van die veelsydigste akteurs van haar tydperk en is bekend vir haar tegniese presisie, praat in verskillende
dialekte
en professionele langlewendheid. Streep het 'n
BA
in lettere en wysbegeerte en 'n
MA
in
beeldende kuns
Haar artistieke proses behels dikwels die verfyning van haar karakers se dialoog sodat hulle motiverings 'n sielkundige diepte besit wat bo dié van tradisionele argetipes uitstyg. Benewens haar kreatiewe werk is sy 'n prominente kampvegter vir gendergelykheid, arbeidsbeskerming en 'n teenstander van die invloed van die
male gaze
, mans wat vroue in rolprente as seksvoorwerpe beskou.
Streep het haar professionele
verhoogloopbaan
in 1975 begin in
Trelawny of the Wells
en is die volgende jaar vir 'n
Tony
benoem vir
27 Wagons Full of Cotton
. Sy het in 1977 in haar eerste rolprent,
Julia
verskyn. In 1978 is sy vir 'n
Oscar
benoem vir haar rol in
The Deer Hunter
. Sy het die volgende jaar haar eerste Oscar gewen vir
Kramer vs. Kramer
. Sy het in die 1980's 'n vooraanstaande aktrise geword met rolle in
The French Lieutenant's Woman
(1981),
Sophie's Choice
(1982),
Out of Africa
(1985) en
A Cry in the Dark
(1988), waarvoor sy die
Cannes-prys
vir beste aktrise ontvang het.
Nadat Streep in die 1990's haar rolle uitgebrei het, het sy in die 2000's 'n nuwe vlak van kommersiële sukses behaal met rolle in prente soos
The Devil Wears Prada
(2006) en 'n sangrol in die blyspel
Mamma Mia!
(2008). Sy het terselfdertyd groot lof ingepalm vir haar dramatiese vertolkings in rolprente soos
Doubt
(2008) en
The Iron Lady
(2011), waarvoor sy haar derde Oscar gewen het.
Die pryse wat sy gewen het, sluit in drie Oscars, agt
Golden Globes
, twee
Baftas
, vier
Emmys
en twee Screen Actors Guild Awards. Sy is 'n ontvanger van die
Kennedysentrum-eerbewys
, die
Cecil B. DeMille-prys
en 'n ere-César van
Frankryk
. In 2014 het sy die Presidensiële Vryheidsmedalje gewen. Sy is meer as enige ander akteur vir 'n Oscar en Golden Globe benoem, onderskeidelik 21 en 34 keer. Sy het oor die jare in meer as 60 rolprente en 18 televisieprojekte verskyn.
...lees verder
Apollo 13
(11–17 April 1970) was die sewende bemande sending in die
Apollo-ruimteprogram
en sou die derde maanlanding gewees het. Die ruimtetuig is op 11 April 1970 vanaf die
Kennedy-ruimtesentrum
gelanseer, maar die landing is afgelas nadat 'n suurstoftenk in die diensmodule twee dae na die sending ontplof en die elektriese en lewensondersteuningstelsel buite werking gestel het. Die bemanning, ondersteun deur rugsteunstelsels op die
Apollo-maanmodule
(LM), het eerder in 'n baan
om die maan
gereis en op 17 April veilig na die
Aarde
teruggekeer.
Jim Lovell
was die bevelvoerder van die sending, met
Jack Swigert
as vlieënier van die
beheermodule
(CM) en
Fred Haise
as vlieënier van die maanmodule.
'n Roetine-roer van 'n suurstoftenk het beskadigde draadisolasie daarin aan die brand gesteek, wat 'n ontploffing veroorsaak het wat die inhoud van beide die suurstoftenks van die diensmodule die ruimte ingeblaas het. "Ek het natuurlik af en toe gedink aan die moontlikheid dat die ruimtetuigontploffing ons dalk gestrand kon gelaat het...... Dertien minute na die ontploffing het ek toevallig by die linkervenster uitgekyk en die finale bewyse gesien wat op 'n potensiële ramp dui." Die formele ongeluksverslag vermy egter die gebruik van die term. Destydse NASA ingenieurs het "tenkfaling" verkies, beide omdat dit meer akkuraat is en om die negatiewe konnotasies rondom die woord "ontploffing" te vermy. Sonder
suurstof
, wat nodig is vir asemhaling en vir die opwekking van
elektriese krag
, kon die diensmodule se aandrywing- en lewensondersteuningstelsels nie funksioneer nie. Die beheermodule se stelsels moes afgeskakel word om die oorblywende hulpbronne vir hertoetrede tot die atmosfeer te bewaar, wat die bemanning gedwing het om na die maanmodule oor te kruip en dit as 'n reddingsboot te gebruik. Met die maanlanding gekanselleer, het sendingbeheerders voltyds gewerk om die bemanning lewend terug Aarde toe te bring.
...lees verder
___
Aardrykskunde
Japan
Aarde
Alabama
Alaska
Alexandrië
Alpe
Amsterdam
Andorra
Antarktika
Argentinië
Arktiese Oseaan
Arles
Armenië
Australië
Azerbeidjan
Belfast
België
Berg Athos
Berlyn
Bergen
Bernau bei Berlin
Bieszczady
Bordeaux
Botswana
Brandenburg
Brasilië
Bredasdorp
Bremen
Bretagne
Brussel
Buenos Aires
Bulgarye
Carcassonne
Chicago
Chili
Costa Rica
Darmstadt
Denemarke
Duitsland
Durban
Estland
Ethiopië
Faroëreilande
Finland
Frankfurt am Main
Frankryk
Frans-Guyana
Genua
Georgië
Glasgow
Gotenburg
Gqeberha
Hamburg
Harlem
Hawaii
Helsinki
Hesse
Ierland
Iran
Istanboel
Italië
Japan
Johannesburg
Kaaimanseilande
Kaapse Plooigordel
Kaapstad
Kalifornië
Kaliningrad
Kambodja
Kamtsjatka-skiereiland
Kanada
Kasakstan
Keulen
Kimberley
Krim
Krugerwildtuin
Leiden
Letland
Libië
Litaue
Londen
Los Angeles
Madagaskar
Malawi
Malta
Meksiko
Miami
Milwaukee
Moldowa
Monaco
Mont-Saint-Michel
Montreal
Montreux
Moskou
Namibië
Nederland
Nedersakse
Nieu-Seeland
Noord-Ierland
Noord-Masedonië
Noorweë
Normandië
Nyldelta
Oekraïne
Oostenryk
Paaseiland
Papoea-Nieu-Guinee
Parys
Perth
Pireneë
Pole
Portugal
Potsdam
Pretoria
Provence
Quebec
Republiek China
Réunion
Reykjavik
Riga
Rio de Janeiro
Roemenië
Rusland
Sachalin
São Paulo
Seegolf
Senegal
Shanghai
Siberië
Singapoer
Skerryvore
Skotland
Slowakye
Spanje
Straatsburg
Suid-Afrika
Suid-Korea
Svalbard
Swartwoud
Swede
Switserland
Sydney
Tafelberg
Tahiti
Thailand
Tirus
Tornado
Treviso
Tsjeggië
Tsoenami
Turyn
Uruguay
Valencia
Venesië
Verenigde Koninkryk
Verenigde State van Amerika
Vermont
Vilnius
Vulkaan
Waalse Gewes
Wallis
Warskou
Washington, D.C.
Wes-Australië
Windhoek
Ysland
Zambië
Zürich
___
Geskiedenis
Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog
2de eeu v.C.
8,8 cm-Flak 18/36/37/41
Akkadiese Ryk
Alcatraz-gevangenis
Amerikaanse Rewolusie
Andries Pretorius
Anne Frank
Antieke Egipte
Antieke Hawaii
Apartheid
Asjantiryk
Assirië
Berlynse Lugbrug
Bloedlaster
Boeing B-17 Flying Fortress
Boerekrygsgevangenes
Centurion
Cetshwayo kaMpande
Charles III van die Verenigde Koninkryk
Choefoe
Cicero
Cité de Carcassonne
Cleopatra VII
Consolidated B-24 Liberator
Djengis Khan
Dodetempel van Hatsjepsoet
Dooie See-rolle
Duitse Demokratiese Republiek
Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk
Etruskers
Fenisië
Francis William Reitz
Fritz Joubert Duquesne
Gallië
George V van die Verenigde Koninkryk
Geskiedenis van Spanje
Goelag
Groot Sfinks van Giza
Groot Trek
Grootvorstedom Moskou
Heinz Guderian
Helios
Homeros
Hongaarse Rewolusie van 1956
Indusvalleibeskawing
Iwan die Verskriklike
Jan Christian Smuts
Jesus van Nasaret
Johanna van Arkel
Jura
Kanaän
Kathaar
Khmer-ryk
Kiëf-Roes
Koningin Camilla van die Verenigde Koninkryk
Koninkryk Juda
Kosakke
Koue Oorlog
Koesj
Kruistog
Kulturele Rewolusie
Kwartêre Ystydperk
Legendariese Sweedse konings
Li Bai
Memphis
Mesopotamië
Middeleeuse kookkuns
Militêre geskiedenis van Suid-Afrika
Mongoolse Ryk
Bernard Montgomery
Moord op die Romanofs
Adriaan Moorrees
Namibiese volksmoord 1904-1908
Fridtjof Nansen
Natalse Regeringspoorweë
Neanderdaller
Nebukadnesar II
Neolitiese Omwenteling
Nikolaas II van Rusland
Nineve
Nyabêla
Operasie Entebbe
Opstand in die Warskou-ghetto
Paleolitikum
Palmyra
Partiese Ryk
Perikles
Pieter I van Rusland
Pitia
Plinius die ouere
Pous Pius IX
Pous Silvester II
Rosettasteen
Russies-Japannese Oorlog
Russiese Rewolusie 1917
Sargon van Akkad
William Philip Schreiner
Seerowery
Sesdaagse Oorlog
Sherman Firefly
Slag van Magersfontein
Slag van Stalingrad
Sowjetunie
Hendrik Spoorbek
Stonewall-onluste
Hans Strijdom
Suid-Afrikaanse Grensoorlog
Suid-Afrikaanse Lugmag
Helen Suzman
Terracottaleër
Tiger I-tenk
Tiglat-Pileser III
Toetankamen
Trojaanse Oorlog
Tweede Wêreldoorlog
USS Constitution
USS Franklin (CV-13)
USS Maryland (BB-46)
Vallei van die Konings
Victoria van die Verenigde Koninkryk
Vlad Dracula
Voorlaaier
Wêreldgeskiedenis
Winteroorlog
___
Kultuur en samelewing
'n Glas rooiwyn
3D-rolprent
Afrikaanse kerkbou in die Karoo
Alter Bridge
Androginie
Antinoös
Hennie Aucamp
Chris Barnard
Barnsteen
Simone de Beauvoir
Bewussyn
Christiaan Frederik Beyers
Boeddhisme
Borsjt
Breyten Breytenbach
André P. Brink
Ted Bundy
Byeboerdery
Petrus Coetzee
Cristina Fernández de Kirchner
Dagbreek
Joachim Nikolaus von Dessin
Marie Koopmans-de Wet
Reza de Wet
Die Transvaler
Die Vaderland
Egiptiese mitologie
Ekonomie van Suid-Afrika
Eleusiniese misterieë
Fietsryrewolusie
Frans Engelenburg
Ganesja
Geestesteuring
Gereformeerde kerk Humpata
Geskiedenis van erotiese afbeeldings
Groot Markplein van Brussel
Hadj
Carl Otto Hager
Hiernamaals
Hindoeïsme
Adriaan Hofmeyr
Jan Hendrik Hofmeyr
Jannie Hofmeyr
Anthony Hopkins
Interseks
Islamitiese seksualiteitswette
Jode in Suid-Afrika
Ingrid Jonker
Elsa Joubert
Kaas
Kleurlingstemregvraagstuk
Uys Krige
Kruiskleding
C. Louis Leipoldt
Etienne Leroux
N.P. van Wyk Louw
Mabel Malherbe
Charles Manson
Maori-kultuur
Eugène Marais
Johannes Meintjes
Middeleeuse kookkuns
Andrew Murray
Nederduits (skoolvak)
NG gemeente Fordsburg
NG gemeente Rondebosch
Oktoberfest
Oosters-Ortodokse Kerk
D.J. Opperman
Ougelowiges
Outisme
Paryse Metro
Pasta
Plafon van die Sixtynse kapel
Wladimir Poetin
Posseël
Dirk Postma
Ptolemeus
Jan Rabie
Reinheitsgebot
Rooiplein
P.D. Rossouw
Maria Elizabeth Rothmann
Jean-Jacques Rousseau
SACS
Satan
Arnold Schoenberg
Seks
Seksualiteit in antieke Rome
Seksuele oriëntasie
Sider
Sisiliaanse Mafia
Slawiese mitologie
Dan Sleigh
Sodiakmoordenaar
Speelkaart
Meryl Streep
Suid-Afrikaanse militêre dekorasies: 2003-
Swabies-Alemanniese Karnaval
Swastika
Tarotwaarsêery‎
Tatoeëermerk
Elizabeth Taylor
Anton Tsjechof
Herman van Broekhuizen
Verenigde Party
Vermaak
Vlag van Argentinië
Vlag van Armenië
Vlag van Australië
Vlag van Azerbeidjan
Vlag van Belarus
Vlag van België
Vlag van Brasilië
Vlag van Chili
Vlag van Denemarke
Vlag van die Filippyne
Vlag van die Republiek China
Vlag van die Verenigde Koninkryk
Vlag van die Verenigde State
Vlag van die Volksrepubliek China
Vlag van Duitsland
Vlag van Estland
Vlag van Europa
Vlag van Finland
Vlag van Frankryk
Vlag van Georgië
Vlag van Hongkong
Vlag van Indië
Vlag van Israel
Vlag van Japan
Vlag van Kanada
Vlag van Meksiko
Vlag van Namibië
Vlag van Nederland
Vlag van Nieu-Seeland
Vlag van Noorweë
Vlag van Puerto Rico
Vlag van Singapoer
Vlag van Suid-Afrika
Vlag van Suid-Korea
Mary Walker
Webjoernaal
Westerse filosofie
Wyn
Wysheid
___
Sport
'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër
Afghaanse nasionale krieketspan
All Blacks
Fernando Alonso
Argentynse nasionale rugbyspan
Australiese nasionale krieketspan
Belgiese nasionale rugbyspan
Bengaalse nasionale krieketspan
Bermudaanse nasionale krieketspan
Brasiliaanse nasionale rugbyspan
Britse en Ierse Leeus
Jenson Button
Chileense nasionale rugbyspan
Duitse nasionale krieketspan
Duitse nasionale rugbyspan
Engelse nasionale krieketspan
Engelse nasionale rugbyspan
Roger Federer
Fidjiaanse nasionale rugbyspan
Franse nasionale rugbyspan
Pierre Gasly
Georgiese nasionale rugbyspan
Lewis Hamilton
Hongkongse nasionale krieketspan
Hongkongse nasionale rugbyspan
Ierse nasionale krieketspan
Ierse nasionale rugbyspan
Indiese nasionale krieketspan
Italiaanse nasionale rugbyspan
Japannese nasionale rugbyspan
Kanadese nasionale krieketspan
Kanadese nasionale rugbyspan
Keniaanse nasionale krieketspan
Keniaanse nasionale rugbyspan
Krieketwêreldbeker 2003
Krieketwêreldbeker 2007
Krieketwêreldbeker 2011
Krieketwêreldbeker 2015
Krieketwêreldbeker 2019
Krieketwêreldbeker 2023
Niki Lauda
Namibiese nasionale krieketspan
Namibiese nasionale rugbyspan
Nederlandse nasionale krieketspan
Nederlandse nasionale rugbyspan
Nepalese nasionale krieketspan
Nieu-Seelandse nasionale krieketspan
Olimpiese Somerspele 2008
Olimpiese Somerspele 2012
Omaanse nasionale krieketspan
Pakistanse nasionale krieketspan
Papoea-Nieu-Guinese nasionale krieketspan
Paralimpiese Somerspele 2008
Portugese nasionale rugbyspan
Proteas
Roemeense nasionale rugbyspan
Rugby
Rugbywêreldbeker 2003
Rugbywêreldbeker 2007
Rugbywêreldbeker 2011
Rugbywêreldbeker 2015
Rugbywêreldbeker 2019
Rugbywêreldbeker 2023
Samoaanse nasionale rugbyspan
Skaak
Skotse nasionale krieketspan
Skotse nasionale rugbyspan
Spaanse nasionale rugbyspan
Springbokke
Sri Lankaanse nasionale krieketspan
T20I-wêreldbeker 2016
T20I-wêreldbeker 2021
T20I-wêreldbeker 2022
T20I-wêreldbeker 2024
Tafeltennis
Tongaanse nasionale rugbyspan
Ugandese nasionale krieketspan
Uruguaanse nasionale rugbyspan
Verenigde Arabiese Emirate se nasionale krieketspan
Verenigde State se nasionale krieketspan
Verenigde State se nasionale rugbyspan
Wallabies
Walliese nasionale rugbyspan
Wes-Indiese nasionale krieketspan
Zimbabwiese nasionale krieketspan
Zimbabwiese nasionale rugbyspan
___
Biologie
Seekoei
Afrika-rotsluislang
Berghaan
Blouwalvis
Bonobo
Buffel
Diabetes
Dier
Dinosourus
Fotosintese
Gewone luislang
Gordeldier
Hidroponika
Homo erectus
Homo ergaster
Jagluiperd
Javaanse tier
Kaapse luiperd
Kambriese ontploffing
Kat
Koraal
Kryt-Paleogeen-uitwissing
Leeu
Lewensiklus van die tier
Mens
Menslike evolusie
Mos
Oorsprong van voëls
Pikkewyn
Plesiosauria
Poema
Pterosauria
Pylsterteend
Rot
Saffraan
Seekoei
Sekretarisvoël
Senuweestelsel
Sesam
Slaap
Swangerskap
Tierluislang
Velociraptor
Veroudering
Wolf
Ysbeer
___
Taal- en letterkunde
Padteken in Wallies
Afrikaans
Fins
Frans
Hamlet
Henry James
Inferno (Dante)
Italiaans
Mabel Jansen
Adam Mickiewicz
Misdaad en Straf
Nederlands
William Shakespeare
Sweeds
Taal
Verskille tussen Afrikaans en Nederlands
Wallies
___
Die Kunste
'n Strokiesverhaal
Ingmar Bergman
Bucchero
Samuel Cronwright
Salvador Dalí
Marlene Dietrich
documenta
Mia Farrow
Frankenstein
Paul Gauguin
Katedraal van Vilnius
Klooster
Krugerstandbeeld
Kuns
Leonardo da Vinci
Modernisme
Marita Napier
Oscar Niemeyer
Jacobus Hendrik Pierneef
Johan de Ridder
Leni Riefenstahl
Auguste Rodin
Jack Sparrow
Steven Spielberg
Staafkerk van Borgund
Sosialistiese realisme
Spider-Man
Strokiesverhaal
Topkapi-paleis
Tuin van Wellus
Rembrandt van Rijn
Leonore Veenemans
Andy Warhol
Wat Phra Kaew
___
Sterrekunde en ruimtevaart
Saturnus
101955 Benoe
Aarde
Alpha Centauri
Andromeda-sterrestelsel
Apollo 8
Apollo 13
Asteroïde
Buiteaardse lewe
Ceres
Driehoeksterrestelsel
Dwergplaneet
Europese Suidelike Sterrewag
Geostasionêre wentelbaan
Heliosfeer
Hubble-ruimteteleskoop
Iapetos
James Webb-ruimteteleskoop
Jupiter
Komeet
Kuipergordel
Maan
Maanlanding
Mariner 4
Mars
Melkweg
Mercurius
Meteoriet
Neptunus
Opsporing van eksoplanete
Pioneer 11
Planetêre bewoonbaarheid
Pluto
Proxima Centauri
Ruimtebotsing
Sagittarius A*
Saturnus
Son
Sonnestelsel
Ster
Sterrestelsel
Titaan
Triton
Uranus
Uranus se ringe
Venus
Veranderlike ster
Waarneembare heelal
___
Wetenskap en tegnologie
Wankelenjin
Aardverwarming
Airbus A380
Anonymous (kollektief)
Apple Inc.
Binnebrandenjin
Charlotte Douglas Internasionale Lughawe
Concorde
Delta Air Lines
Differensiaalrekening
Doebai Internasionale Lughawe
Galileo Galilei
Gemenedrukbuisbrandstofinspuiting
Geskiedenis van die Aarde
Glas
Maria Goeppert-Mayer
Goud
Hardeskyf
Hernubare energie
Jaar
Kalium
Kamera
Karoo-supergroep
Kunsmatige algemene intelligensie
Laser
Manhattan-projek
Miami Internasionale Lughawe
Newark Liberty Internasionale Lughawe
Parasetamol
Patent
Pi
Poolkoördinatestelsel
Portland Internasionale Lughawe
Qantas
James Randi
San Francisco Internasionale Lughawe
Ignaz Semmelweis
TGV
Tegnesium
Edward Teller
Tempelhof-lughawe
Toekoms van die Aarde
Turboskroef
Uraan
Virgin Australia
Wankelenjin
Waterstof
Wright-broers
Yster
Voorbladartikels 2005
Voorbladartikels 2006
Voorbladartikels 2007
Voorbladartikels 2008
Voorbladartikels 2009
Voorbladartikels 2010
Voorbladartikels 2011
Voorbladartikels 2012
Voorbladartikels 2013
Voorbladartikels 2014
Voorbladartikels 2015
Voorbladartikels 2016
Voorbladartikels 2017
Voorbladartikels 2018
Voorbladartikels 2019
Voorbladartikels 2020
Voorbladartikels 2021
Voorbladartikels 2022
Voorbladartikels 2023
Voorbladartikels 2024
Voorbladartikels 2025
Voorbladartikels 2026
Indien die voorblad nie verfris word met die nuwe week se artikel nie, of indien die geskiedkundige herdenkings steeds die vorige dag se inskrywings vertoon, kan u gerus
hier
klik sodat dit verfris word.
Ontsluit van "
Kategorie
Voorblad
Wikipedia
Voorbladartikel
Nuwe onderwerp